Tag: Israelis

Home Israelis
Israel kan nog regstappe in die gesig staar: Israelis Against Apartheid
Post

Israel kan nog regstappe in die gesig staar: Israelis Against Apartheid

Israel kan nog regstappe in die gesig staar: Israelis Against Apartheid Die Israelse menseregte-organisasie, Israelis Against Apartheid, waarsku die land kan verdere regstappe in die gesig staar as hy nie sy beleid aanspreek nie. Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het die uitspraak deur die Internasionale Geregshof gekritiseer en beskryf dit as verregaande en diskriminerend teen...

Liggame van drie Israeli’s in Gaza gevind
Post

Liggame van drie Israeli’s in Gaza gevind

Liggame van drie Israeli’s in Gaza gevind Die Israeliese weermag het die liggame van drie Israeli’s – ‘n burgerlike en twee soldate – teruggekry wat sedert die aanval op 7 Oktober op die suide van Israel deur Hamas in die Gaza-strook aangehou is. Die weermag sê die 28-jarige Elia Toledano en die 19-jarige soldate Nik...

Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s
Post

Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s

Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s Byna die helfte Israeli’s wil nie hê Gaza moet ingeval word nie. Dit is volgens ʼn meningspeiling wat in die Maariv-koerant verskyn het en waaraan ʼn verteenwoordigende 522 volwasse Israeli’s deelgeneem het. In antwoord op ʼn vraag of die weermag dadelik ʼn grootskaalse inval oor land moet...

Israeli’s kritiseer Netanyahu se leierskap
Post

Israeli’s kritiseer Netanyahu se leierskap

Israeli’s kritiseer Netanyahu se leierskap Voormalige Israeliese militêre, politieke en intelligensiebeamptes spreek twyfel uit oor die leierskap van premier Benjamin Netanyahu, terwyl debat woed oor die reaksie op die Hamas-aanvalle. Voormalige premier Ehud Barak sê hy glo nie dat mense Netanyahu vertrou om te lei wanneer hy onder die las van so ‘n verwoestende gebeurtenis...

Biden departs Israel promising support for Israelis and Palestinians
Post

Biden departs Israel promising support for Israelis and Palestinians

Sarah Coates reports from Tel Aviv on the US President Joe Biden. He has left Israel after reaffirming support for Prime Minister Benjamin Netanyahu and promising $100 million dollars of aid for Palestinians in Gaza. And the US President gave his rock-solid support to the Israeli Prime Minister.   The post Biden departs Israel promising...

At least 370 Palestinians, 600 Israelis killed as conflict enters 2nd day – Namibia Daily News
Post

At least 370 Palestinians, 600 Israelis killed as conflict enters 2nd day – Namibia Daily News

GAZA/JERUSALEM, Oct. 8 — The death toll from Israeli airstrikes in Gaza has risen to 370, with 2,200 others injured, according to an update from the Gaza-based Health Ministry on Sunday. Meanwhile, the death toll from Hamas’ surprise attack on Israel has reached 600, Israel’s state-owned Kan TV news reported on Sunday. On Saturday night,...