Tag: Israelse

Home Israelse
Joernaliste beseer in Israelse lugaanval op hospitaal
Post

Joernaliste beseer in Israelse lugaanval op hospitaal

Joernaliste beseer in Israelse lugaanval op hospitaal Sewe joernaliste, insluitend ‘n vryskutter wat vir die BBC werk, is beseer in ‘n Israelse lugaanval in die binnehof van ‘n hospitaal in Gasa. Volgens die BBC is vier lede van die Islamitiese Jihad-militante groep in die aanval dood. Die Israelse weermag sê hulle het op ‘n IJ-bevelsentrum...

Biden vermaan Israelse leier – Kosmos 94.1
Post

Biden vermaan Israelse leier – Kosmos 94.1

Biden vermaan Israelse leier Die Amerikaanse president Joe Biden sê die Israelse leier Benjamin Netanyahu se benadering tot die oorlog in Gaza “skaad Israel meer as wat hy help”. Biden sê Netanyahu het die reg om Israel te verdedig en steeds Hamas te beveg, maar waarsku die Israelse leier behoort meer aandag te gee aan...

Israelse nedersettings ‘’oorlogsmisdaad’’ – Kosmos 94.1
Post

Israelse nedersettings ‘’oorlogsmisdaad’’ – Kosmos 94.1

Israelse nedersettings ‘’oorlogsmisdaad’’ Die Verenigde Nasies se Hoëkommissaris vir Menseregte, Volker Turk, sê Israelse nedersettings in die besette Palestynse gebiede het met ‘n rekordaantal toegeneem en daar is ‘n risiko dat dit enige praktiese moontlikheid van ‘n Palestynse staat kan uitskakel. Turk waarsku, die groei van Israelse nedersettings kom neer op die oordra deur Israel...

Israelse soldate skiet 112 Palestyne by koskonvooi dood
Post

Israelse soldate skiet 112 Palestyne by koskonvooi dood

Israelse soldate skiet 112 Palestyne by koskonvooi dood Die Hamas-beheerde Gesondheidsministerie sê minstens 112 Palestyne is dood en meer as 200 beseer naby ʼn vragmotorkonvooi met voedsel in die noorde van Gaza. Volgens berigte het mense die vragmotors vol kos wat pas in die weste van Gaza-stad aangekom het, omsingel in die hoop om kos...

Israelse troepe skiet drie Gaza-gyselaars dood
Post

Israelse troepe skiet drie Gaza-gyselaars dood

Israelse troepe skiet drie Gaza-gyselaars dood Israel sê sy troepe het drie Gaza-gyselaars doodgeskiet nadat hulle verkeerdelik aangesien is as ‘n bedreiging. Die gewapende magte het diepe spyt uitgespreek oor wat hulle beskryf as ‘n “tragiese voorval”, wat gelei het tot betogings in Tel Aviv. Die Israelse weermag sê Yotam Haim, Alon Shamriz en Samer...

SA-wetgewers stem om Israelse ambassade te sluit
Post

SA-wetgewers stem om Israelse ambassade te sluit

SA-wetgewers stem om Israelse ambassade te sluit Lede van die Suid-Afrikaanse parlement het ten gunste van ‘n mosie gestem om die Israeliese ambassade in Suid-Afrika oor die Gaza-oorlog te sluit. Dit baan die weg vir die beëindiging van diplomatieke bande tussen die twee lande. Die mosie wat deur die EFF ingedien is, is deur 248...

Malema sê Israelse ambassade moet sluit
Post

Malema sê Israelse ambassade moet sluit

Malema sê Israelse ambassade moet sluit Julius Malema sê Suid-Afrika moet weier om sy grondgebied met moordenaars te deel. Die EFF-leier het verwys na die Israeliese ambassade in Suid-Afrika. Die party het die mosie voor die parlement gebring om steun van opposisiepartye te werf om die ambassade te sluit te midde van die voortslepende Israel-Palestina...

Kankerpasiënte ly onder Israelse aanvalle
Post

Kankerpasiënte ly onder Israelse aanvalle

Kankerpasiënte ly onder Israelse aanvalle Die Palestynse Owerheid se minister van Gesondheid, Mai al-Kaila, sê die lewens van 70 kankerpasiënte word ernstig bedreig weens ‘n gebrek aan behandeling. Al-Kaila verduidelik ongeveer 2 000 kankerpasiënte in die Gazastrook leef in katastrofiese gesondheidstoestande. Die direkteur van die Turks-Palestynse Vriendskapshospitaal, Subhi Sukeyk, berig noodsaaklike medisyne raak op, en...

Israelse soldate omsingel Al-Shifa, voer operasie uit
Post

Israelse soldate omsingel Al-Shifa, voer operasie uit

Israelse soldate omsingel Al-Shifa, voer operasie uit Die Israelse weermag sê hy voer ʼn presisie- en teiken-operasie teen Hamas uit in ʼn spesifieke deel van die Al-Shifa-hospitaal in Gaza-stad. Die hospitaal het ʼn strategiese doelwit vir Israel geword wat dit beskou as die kern van Hamas se administratiewe en militêre vermoëns. Die Israelse weermag sê hy het...

Giwusa vra boikot van Israelse produkte
Post

Giwusa vra boikot van Israelse produkte

Giwusa vra boikot van Israelse produkte Die president van die algemene nywerheidswerkersvakbond Giwusa in die buurland, Mametlwe Sebei, sê wat in Gaza en die Wesoewer aan die gang is, is nie ‘n geveg tussen Hamas en die Israeliese weermag nie, maar etniese suiwering en moord op duisende Palestyne. Giwusa en Saftu het ‘n ondersteuningsdag van optrede die naweek gehou in solidariteit met die Palestyne. Sebei sê hulle eis Suid-Afrika moet produkte...