06TN1.indd 06TN1.indd In a report dated 29 January 2024, The Namibian incorrectly reported that the minister of higher education, technology and innovation, Itah Kandjii-Murangi, claimed N$22 800 from the of- fice of the United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation (Unesco) in Namibia. This is incorrect. The minister received travel allowances from the Namibia National...
Tag: Itah
Itah se huis onder die hamer vir skuld
Itah se huis onder die hamer vir skuld Die eiendom van die hoër onderwysminister Itah Kandjii-Murangi sal ingevolge ‘n wettige kennisgewing op 30 Januarie opgeveil word om skuld van 3,4 miljoen Namibiese dollar te delg. Die huis, in Hochlandpark is as sekuriteit vir ‘n lening by die Ontwikkelingsbank aangebied. Die lening was vir die minister...
Itah sê oor NSFAF en lugvaartstudies
Itah sê oor NSFAF en lugvaartstudies Verlede jaar het die Namibiese studente hulpfonds gesê hy sal nie meer studente finansier wat lugvaart studeer nie weens ‘n gebrek aan fondse. Kennedy Kandume, waarnemende hoof-uitvoerende beampte van die fonds, sê hy bestee meer as 5,5 miljoen Namibiese dollar per jaar of 67 000 dollar per student aan...
Job weier blykbaar ACC-samewerking oor Itah – Kosmos 94.1
Job weier blykbaar ACC-samewerking oor Itah Berigte lui dat die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda, weier om sy samewerking aan die Teenkorrupsie-kommissie, in verband met sy aantygings teen die hoër onderwysminister te gee. Amupanda beweer dat die minister, Itah Kandjii-Murangi, 1,5 miljoen Namibiese dollar se reiskoste van drie staatsinstellings – die Namibië Opleidings-owerheid,...
ACC het nog steeds geen dossier teen dr. Itah geopen – Kosmos 94.1
ACC het nog steeds geen dossier teen dr. Itah geopen Die Teenkorrupsie-kommissie het bevestig daar is nog steeds geen dossier teen die minister van hoër onderwys, dr. Itah Kandjii-Murangi nie. Die kommissie sê volgens berigte hy is tot dusver tevrede met dokumente wat van die ministerie ontvang is en het dit aanvaarbaar gevind dat die...
Hoër onderwysministerie betaal Itah se reisgeld terug aan Unam – Kosmos 94.1
Hoër onderwysministerie betaal Itah se reisgeld terug aan Unam Die Universiteit van Namibië het bevestig dat Unam in Julie verlede jaar 310 400 Namibiese dollar vir reiskoste aan die minister van hoër onderwys, Itah Kandjii-Murangi, betaal het. Die ministerie het die volle bedrag teen einde November verlede jaar aan die universiteit terugbetaal. Kosmos 94.1 Nuus...
Unesco betaal glo dubbele reiskoste aan dr. Itah Kandjii-Murangi – Kosmos 94.1
Unesco betaal glo dubbele reiskoste aan dr. Itah Kandjii-Murangi Die AR-leier Job Amupanda se aantygings van finansiële wangedrag teen die minister van hoër onderwys, dr. Itah Kandjii-Murangi, is besig om wyd uit te kring. Amupanda beweer dat die minister 1,5 miljoen Namibiese dollar se reiskoste van drie staatsinstellings – die Namibiese Opleidings-owerheid, Nust en Unam,...