Rooi Rose verpletter Italië 48-0 Die verdedigende kampioene van Engeland het Italië met 48-nul verpletter in die eerste ronde van die 23ste Vroue-Sesnasies in Parma. Die Rooi Rose was vroeg in die eerste helfte onder druk toe Sarah Beckett se geel kaart vir ʼn gevaarlike losskrum-beweging tot ʼn rooi kaart opgradeer is ná ʼn bunker-hersiening....
Tag: Italië
TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges
TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges Italië se mededingingsowerheid het TikTok met byna 204-million Namibiese dollar beboet en sê die uiters gewilde video-toepassing beskerm nie minderjariges genoeg nie. Die waghond sê die maatskappy het nie toepaslike meganismes ingestel om inhoud op die platform te monitor nie, veral nie dit wat die veiligheid...
Italië mis net-net geskiedkundige wen teen Frankryk
Italië mis net-net geskiedkundige wen teen Frankryk Rugby: Losskakel Paolo Garbisi se mislukte strafskop in die laaste minuut in Lille het Italië se hoop op ʼn geskiedkundige oorwinning teen Frankryk in die Sesnasies verpletter met ʼn gelykoptelling van 13-elk. Ange Capuozzo se drie laat in die wedstryd en Garbisi se verdoelskop het Italië se telling...
Ierland gee Italië pak in Sesnasiesbeker
Ierland gee Italië pak in Sesnasiesbeker Rugby: Die verdedigende kampioene, Ierland, het hulle indrukwekkende Sesnasies-vertoning voortgesit en Italië in Dublin met 36-nul afgeransel om ‘n bonuspunt-oorwinning te behaal. Danksy drieë deur Jack Crowley, twee deur Dan Sheehan en Jack Conan asook die vleuels James Lowe en Calvin Nash is Ierland na twee rondes nou bo-aan...
Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie
Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie Meer as 200 beskuldigdes in een van Italië se grootste mafia-verhore vir generasies is tot ‘n totaal van meer as 2 200 jaar tronkstraf gevonnis. Die drie jaar lange verhoor het individue wat na bewering met ‘Ndrangheta verbind word, gevonnis vir misdade wat wissel van afpersing tot...
Junior Koortz stel sy beste tyd op in Italië
Junior Koortz stel sy beste tyd op in Italië Die Namibiese karting kampioen Cecil Koortz Junior is tans besig om in Italië deel te neem aan die ROK-bekertrofee. Dit is ‘n enkele byeenkoms, gemik op bestuurders van regoor die wêreld en alle kategorieë. Volgens die organiseerders is hierdie kompetisie vir diegene wat op soek is...
Frankryk gee Italië pak, eindig bo-aan Groep A
Frankryk gee Italië pak, eindig bo-aan Groep A Rugby: Frankryk het gisteraand in Lyon na die Wêreldbeker-kwarteindstryd deurgedring deur Italië met 60-7 af te ransel. Die oorwinning het verseker Frankryk eindig bo-aan Groep A na vier oorwinnings in vier kragmetings. Les Blues speel teen óf Ierland, Skotland óf Suid-Afrika in die volgende ronde. Ierland kom...
Nieu-Seeland vermorsel Italië in Lyon
Nieu-Seeland vermorsel Italië in Lyon Nieu-Seeland het ‘n sterk boodskap aan hulle teenstanders in die Wêreldbeker uitgestuur dat hulle nie afgeskryf moet word nie, na hulle Italië gisteraand in Lyon met 97-16 kafgedraf het. ‘n Woelige All Black-span het 14 drieë ingeryg en die span het weer hulle onheilspellende krag getoon na hulle nederlaag in...
Italië hef N$98 000-fooi vir asielsoekers
Italië hef N$98 000-fooi vir asielsoekers Asielsoekers in Italië sal sowat 98 000 Namibiese dollar moet betaal om aanhouding te vermy terwyl hul versoek om beskerming verwerk word. Dit is volgens die regering se jongste pogings om die aankoms van migrante te stuit. Die koalisie-regering van premier Giorgia Meloni het ‘n skerp toename in nuwe...
Vlugte met Europese burgers uit Niger kom in Frankryk en Italië aan – Kosmos 94.1
Vlugte met Europese burgers uit Niger kom in Frankryk en Italië aan Vlugte wat Europese burgers uit Niger na veiligheid neem, het in Frankryk en Italië aangekom. Frankryk het sy burgers uit Niger begin verwyder na verlede week se militêre staatsgreep. Die Franse ambassade is onder meer deur betogers aangeval. Niger is ‘n voormalige kolonie...