IVP stel verkiesingsmanifes bekend Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, sê die algemene verkiesing op 29 Mei is die belangrikste sedert die begin van demokrasie. Die party het sy verkiesingsmanifes by Durban se Moses Mabhida-stadion bekend gestel. Hy sê die IVP se 13-punt-plan-manifes bied hoop en vernuwing vir almal. Hlabisa sê die land...
Tag: IVP
DA, EFF en IVP betuig medelye na ANC-lede se dood
DA, EFF en IVP betuig medelye na ANC-lede se dood Politieke partye in Suid-Afrika het meegevoel betuig ná die dood van nege ANC-lede gisteroggend in ‘n ongeluk. Hulle was op pad terug na Mpumalanga na die bekendstelling van die ANC-verkiesingsmanifes in Durban, toe die bus waarin hulle passasiers was naby Dumbe, Paulpietersburg, in die noorde...
IVP sê begroting is politieke foefie
IVP sê begroting is politieke foefie Die adjunk-president van die IVP, Inkosi Buthelezi, noem die begrotingsrede ‘n politieke foefie voor die verkiesing. Hy het teleurstelling uitgespreek oor die ekonomie se afwaartse neiging en die onderprestasie van verskeie departemente, ondanks fondstoekennings. Buthelezi is bekommerd oor die regering se voorneme om 150 miljard Suid-Afrikaanse rand van die...
IVP gaan as onafhanklike organsisasie in verkiesing staan
IVP gaan as onafhanklike organsisasie in verkiesing staan Die Inkatha-Vryheidsparty gaan volgende jaar as ‘n onafhanklike organisasie aan die buurland se verkiesings deelneem. Alles is slaggereed vir die party se tweedaagse nasionale beleidskonferensie in Empangeni, KwaZulu-Natal. Afgevaardigdes sal na verwagting beraadslaag oor beleidstandpunte rakende verskeie kwessies van nasionale belang. Dit is die party se eerste...
IVP veroordeel die gedrag van Standard Chartered
IVP veroordeel die gedrag van Standard Chartered Die IVP sê hy veroordeel ten sterkste die onregmatige praktyke van Standard Chartered in samewerking met ander banke om die rand te manipuleer. Die Britse multinasionale bank is een van 28 plaaslike en internasionale banke wat beskuldig word dat hulle deel was van ʼn oorkoepelende sameswering om buitelandse...
IVP se gebruik van Buthelezi in verkiesingsveldtog ‘sal nalatenskap behou’
IVP se gebruik van Buthelezi in verkiesingsveldtog ‘sal nalatenskap behou’ ‘n Politieke ontleder aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Zakhele Ndlovu, sê die Inkatha Vryheidsparty se besluit om prins Mangosuthu Buthelezi te gebruik as deel van hulle verkiesingsveldtogstrategie sal sy nalatenskap lewendig hou. Ndlovu het met eNCA gepraat en gesê die besluit dra beide simboliese en...
IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik
IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik Die Inkatha Vryheidsparty het aangekondig hy gaan die gesig en nalatenskap van sy ontslape stigter, prins Mangosuthu Buthelezi, volgende jaar in sy verkiesingsveldtog gebruik. Die sekretaris-generaal van die IVP Siphosethu Ngcobo sê die besluit, wat geneem is voor Shenge se dood, is ‘n poging om die...