Veediefstal: Nampol jaag vierde verdagte Die polisie in die Karas-streek sê hy is op soek na nog een verdagte na drie Namibiese mans, 26, 30 en 32 jaar oud gearresteer is nadat hulle vier skaap op plaas Jerico gesteel het. Die mag kon net daarin slaag om drie koppe met oorplaatjies te vind. Die drie...
Tag: jaag
Japan jaag toeriste uit sy Geisha-distrik
Japan jaag toeriste uit sy Geisha-distrik Die Japanse stad Kyoto het besluit om toeriste te verbied om dele van die land se bekende Geisha-distrik te besoek en sê dit is nie ‘n pretpark nie. Geishas is professionele vermaaklikheids-kunstenaars wat opgelei is in tradisionele kunste soos onder meer dans en musiek. Inwoners het gekla van ‘n...
Fergie se velkanker jaag mense na inligtingswebwerf
Fergie se velkanker jaag mense na inligtingswebwerf Die nasionale gesondheidsdiens in Brittanje sê daar is ‘n groot toename in die aantal mense wat sy webwerf besoek vir inligting oor melanoom-velkanker sedert Sarah, die hertogin van York, haar diagnose aangekondig het. Die gesondheidsdiens sê sy aanlynblad oor die siekte is een keer elke 13 sekondes besoek...
Die jaag na graad 1 en 8 plekke het begin
Die jaag na graad 1 en 8 plekke het begin In die onderwysministerie se jaarverslagt is daar melding gemaak dat die Khomas-streek altesaam 8 342 graad 7-leerders gehad het. Die hulpbronne wat beskikbaar is om alle leerders in hoërskole te akkommodeer, is egter nie altyd voldoende nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van...
Proteas reg om wenteiken te jaag
Proteas reg om wenteiken te jaag Suid-Afrika kom môre teen die vyfmalige kampioen, Australië, te staan in die tweede halfeindstryd van die Wêreldbekertoernooi in Indië. Die Proteas het in die groepfase tweede op die punteleer geëindig, na ʼn paar indrukwekkende vertonings. Die een onbeantwoorde vraag is oor Suid-Afrika se vermoë om ʼn wenteiken te jaag....
Voëlgriep jaag pryse op – Kosmos 94.1
Voëlgriep jaag pryse op Eierpryse styg terwyl Suid-Afrika met die voortslepende voëlgriep-uitbreking worstel. Die prys van 60 eiers het binne slegs ‘n maand met drie keer die inflasiekoers gestyg en 162 Suid-Afrikaanse rand bereik te midde van ‘n aansienlike hoender- en eiertekort. Vyf miljoen voëls is vanjaar van kant gemaak, wat 20 persent van die...
Minstens 80 buffels versuip in stormloop na leeus trop jaag
Minstens 80 buffels versuip in stormloop na leeus trop jaag Die omgewingsministerie het bevestig dat tussen 80 tot 100 buffels versuip het in die Zambezi-streek. Die diere het volgens berigte die Chobe-rivier probeer oorsteek na Namibië maar die trop is deur 12 leeus gejaag. In die stormloop het die diere teen die steil wal van...
Valke jaag zama-zamas in Limpopo – Kosmos 94.1
Valke jaag zama-zamas in Limpopo Zama-zamas bly ‘n uitdaging in Suid-Afrika. Die Valke sê sy operasies om onwettige myn-netwerke in Limpopo te ontbloot werp vrugte af. Dit volg nadat vyf onwettige mynwerkers in hegtenis geneem is. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die verdagtes tussen 21 en 39 sal in die Mamulele-landdroshof verskyn op aanklagte dat...
Verdagte jaag weg van ongelukstoneel – Kosmos 94.1
Copps 94.1: Verdagte jaag weg van ongelukstoneel Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad-realiteitsprogram het die aand begin met ‘n mediese noodgeval en ‘n ongeluk waar die verdagte van die ongelukstoneel weggejaag het. Copps 94.1 was Vrydagaand regstreeks op die lug met ons vennote G4S Namibia, Autohaus Windhoek, Minet Namibia Insurance Brokers, ITR Earthmoving Equipment, Engen...