Internasionale jagforum vergader in hoofstad die week Die toerisme-ministerie en die internasionale Safari Club-stigting bied die 21ste Africa Wildlife Consultative Forum van vandag tot 13 Oktober aan. Die forum is een van die grootste jaarlikse vergaderings waar senior regeringsamptenare en personeel van wildbestuursowerhede met die private jagbedryf, gemeenskapsbelanghebbendes en navorsers kan saamwerk oor volhoubare wildbewaringskwessies...
November 17, 2024