Joernalis Jani Allen (70) sterf aan kanker Die welbekende en omstrede Suid-Afrikaanse joernalis, omroeper en rubriekskrywer, Jani Allen, is op die ouderdom van 70 aan kanker oorlede. Sy het vir publikasies soos Sunday Times gewerk en was in die nuus oor ʼn beweerde verhouding met die leier van die Afrikaner Weerstandsbeweging, Eugène Terre’Blanche. Allan het...
December 28, 2024