Tag: Januarie

Home Januarie
Veebemarking skop goed af in Januarie
Post

Veebemarking skop goed af in Januarie

Veebemarking skop goed af in Januarie Die nuutste statistieke van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad wys die jaar het op ‘n goeie noot begin, met ‘n toename in algehele bemarkingsaktiwiteite. In Januarie is 640 651kg beesvleis uitgevoer, waarvan 42,2 persent na die Europese Unie gegaan het. Altesaam 48 172kg lam- en skaapvleis is uitgevoer, teenoor die...

Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember
Post

Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember

Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember Reënval vanaf die begin van die seisoen tot Januarie vanjaar, wys meestal onder-normale reënval vir die land. Voorspellings vir Februarie dui onder-normale reënval aan oor die grootste deel van die land. ‘n Geringe verbetering word verwag oor die suidoostelike dele van die Karas-streek sowel as dele van Ohangwena...

Voertuigverkope skitter in Januarie – Kosmos 94.1
Post

Voertuigverkope skitter in Januarie – Kosmos 94.1

Voertuigverkope skitter in Januarie Die begin van 2024 toon ‘n belowende begin vir voertuigverkope. Volgens die makelaarshuis Simonis Storm se jongste verslag het verkope verlede maand die hoogste syfers vir die maand van Januarie sedert 2016 bereik, met 1 369 eenhede verkoop. Daar is 950 nuwe voertuie in Januarie verkoop, wat ‘n maand-op-maand toename van...

Bloedige Januarie op ons paaie
Post

Bloedige Januarie op ons paaie

Bloedige Januarie op ons paaie Daar was 29 padsterftes in die eerste 28 dae van Januarie. Dit is volgens die Motorvoertuig Ongelukkefonds. Die fonds sê dit was ‘n bloedige maand op die land se paaie met 158 ongelukke en 335 beserings. Net in die afgelope week is 89 mense beseer en 16 mense is dood....

Schiefer se gemsboksaak tot 25 Januarie uitgestel
Post

Schiefer se gemsboksaak tot 25 Januarie uitgestel

Schiefer se gemsboksaak tot 25 Januarie uitgestel Leon Schiefer, inwoner van Walvisbaai het reeds Maandag in die hof op Maltahöhe verskyn op klagte van stropery nadat hy en drie ander gevang is in die Namib Naukluft Park. Hulle het na bewering nege gemsbokke gestroop. Volgens die polisie het die 49-jarige Schiefer ‘n bakkie gehuur, die...

Grense is in Januarie toe vir amper alles
Post

Grense is in Januarie toe vir amper alles

Grense is in Januarie toe vir amper alles Die Namibiese Akkerbouraad het die grenssluitings vir Januarie aangekondig. Die grens is alleenlik pro-rate oop vir patats en heel oop vir gewaste aartappels en iceberg-blaarslaai. Vir die res, wat spinasie, spanspek, beet, botterskorsie, kool, wortels, Engelse komkommers, alle soetrissies, skorsies, pampoen, alle tamaties en waatlemoen insluit, is...

Matriek 2023: Nam weet 12 Januarie, SA, 18de
Post

Matriek 2023: Nam weet 12 Januarie, SA, 18de

Matriek 2023: Nam weet 12 Januarie, SA, 18de Terwyl Namibiese matriek-uitslae op 12 Januarie bekend sal wees sê die Suid-Afrikaanse onderwysdepartement sy matriekuitslae vir 2023 gaan op 18 Januarie bekend gemaak word. Die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê data-insameling van nasiensentrums landwyd word tans gedoen. Mhlanga het ook planne bevestig vir ‘n vergadering met...

Somme oor brandstofprys vir Januarie kom eers later
Post

Somme oor brandstofprys vir Januarie kom eers later

Somme oor brandstofprys vir Januarie kom eers later Volgens die berekeninge van die AA gaan die petrolprys in Suid Afrika vir die derde maand daal, wat goeie nuus is vir vakansiegangers. Daar word verwag dat 95-oktaan petrol met 82 sent per liter gaan sak. Die Brent ru-olieprys het effe versterk maar het steeds in die...

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig
Post

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het erkenning gegee aan die hof in Pretoria se uitspraak wat die regering opdrag gee om teen die einde van Januarie beurtkrag by staatsinstellings te beëindig. Dit raak hospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Ramaphosa het in die wandelgange by die COP28-klimaatspitsberaad in Dubai...

Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg
Post

Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg

Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die provinsiale regering is vasbeslote om die voortgesette uitbreiding van die toerismesektor moontlik te maak om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep. Tussen Januarie en September vanjaar het meer as 6,8 miljoen...