Tag: jare

Home jare
Gaza gaan vir jare onveilig wees, maan VN
Post

Gaza gaan vir jare onveilig wees, maan VN

Gaza gaan vir jare onveilig wees, maan VN Die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestyne waarsku dit sal jare neem om die Gaza-strook weer veilig te maak. Hy sê die Israelse aanvalle het byna 23-miljoen ton se rommel en wapens wat nie ontplof het nie, oral in die enklave agtergelaat.  Myn-aksievennote is nou besig met...

Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië
Post

Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië

Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië Reaksie word ontvang op die verslag deur die Namibiese Kamer van die Omgewing oor die stand van weiding in die land. Die dele van normaalweg die droogste is, die verre suidoostelike hoek van die land, sowel as die dele teen die noordelik grens met Angola tot langs...

Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê
Post

Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê

Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê Van diep tot pieperig en van hard tot sag, die variasie in ons stemme is glo ‘n interesante aspek van ons menslike bestaan. ’n Lae stem, soos dié van Morgan Freeman, is ’n teken van ekstroversie en selfs seksuele aantrekkingskrag,...

Unam gee eerste salarisverhogings in jare
Post

Unam gee eerste salarisverhogings in jare

Unam gee eerste salarisverhogings in jare Die Universiteit van Namibië se visekanselier, prof. Kenneth Matengu, het vandag by die instelling se jaar-aanvangs-seremonie aangekondig dat die universiteit se werknemers ‘n 5 persent salarisverhoging gaan kry, met voordele. Dit kom nadat die universiteit se personeel vir ten minste vyf jaar nie verhogings gekry het nie.   Post...

ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula
Post

ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula

ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die regerende party spreek baie jare van staatskaping aan, wat die goeie prestasie van sommige van Suid-Afrika se sleutelinstellings verwoes het. Mbalula het die media ingelig oor die gereedheid vir die ANC se 112de herdenking en die 8-Januarie-verklaring by die Mbombela-stadion,...