Tag: Jerry

Home Jerry
Jerry se wet kan nie deurgevoer word nie – dit skend menseregte
Post

Jerry se wet kan nie deurgevoer word nie – dit skend menseregte

Jerry se wet kan nie deurgevoer word nie – dit skend menseregte Die Nasionale Vergadering het in September verlede jaar die Swapo-wetgewer Jerry Ekandjo se private lede wetsontwerp goedgekeur. Die wetsontwerp is ingestel om die term “eggenoot” te definieer en die Huwelikswet van 1961 te wysig om die erkenning van selfdegeslaghuwelike in Namibië te keer....

Jerry se wet hits haatmisdade teen LGBT aan
Post

Jerry se wet hits haatmisdade teen LGBT aan

Jerry se wet hits haatmisdade teen LGBT aan Volgens Equal Rights Nambia tel die totale moorde op LGBT-Namibiërs ‘n volle vyf sedert die Nasionale Vergadering verlede jaar in September, die private lid wetsontwerp van Swapo-wetgewer Jerry Ekandjo aanvaar het. Die wetsontwerp is onder meer om die term “eggenoot” te definieer en die Huwelikswet van 1961...

Jerry se gade-wet is op pad na Geingob se tafel – wat nou?
Post

Jerry se gade-wet is op pad na Geingob se tafel – wat nou?

Jerry se gade-wet is op pad na Geingob se tafel – wat nou? Reaksies word ontvang op die Nasionale Vergadering se goedkeuring van die mosie oor ‘n wysigingswetsontwerp op die huwelik deur die Swapo-parlementslid Jerry Ekandjo. Dit kom nadat die mosie verskeie kere bespreek sou word, maar dit nie gebeur het nie. Die wetsontwerp, wat...

Jerry se gade-wet dalk vandag in die Huis?
Post

Jerry se gade-wet dalk vandag in die Huis?

Jerry se gade-wet dalk vandag in die Huis? Die omstrede wetgewing van Jerry Ekandjo is steeds nie deur die parlement bespreek nie. Dit is neergelê vir Dinsdag maar niks het gebeur nie, en toe is dit na Woensdag verskuif, weereens sonder enige bespreking. Daar word deur sommige kenners beaam dat die wetgewing nêrens heen sal gaan nie....

Jerry se gade-wet na verwagting vanmiddag in die parlement
Post

Jerry se gade-wet na verwagting vanmiddag in die parlement

Jerry se gade-wet na verwagting vanmiddag in die parlement Die Nasionale Vergadering sal na verwagting eers vanmiddag die wetsontwerp van Swapo LP Jerry Ekandjo bespreek. Dit na dit Dinsdag onder die loep sou kom. Die dokument het reeds deur die parlement gegaan sowel as die Nasionale Raad maar is toe verwys dat die kantoor van die prokureur-generaal. Ekandjo se Huweliksaanpassings-wetsontwerp poog om...

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê – Kosmos 94.1
Post

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê – Kosmos 94.1

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê Die wetsontwerp deur privaatburger Jerry Ekandjo, wat erkenning van gades in gay-huwelike sal verbied, is deur die Nasionale Vergadering aanvaar en, bly in die nuus. Ekandjo het ‘n definisie van gade voorgestel om teen die hooggeregshof se beslissing, om buitelandse gades in sulke huwelike te erken...

Jerry Ekandjo’s Bill Seeking to Amend Immigration Act Approved – Namibia Daily News
Post

Jerry Ekandjo’s Bill Seeking to Amend Immigration Act Approved – Namibia Daily News

Lylie Happiness Windhoek, July 11 — Jerry Ekandjo, a member of Parliament, has introduced a private member’s bill in Parliament seeking to amend the Immigration Act to clearly define ‘spouse’ in alignment with Namibia’s definition of marriage. The bill has been approved. The objective of the bill is to bring the Immigration Act in line...

Post

MP Jerry Ekandjo calls for Marriage Act amendment

Swapo lawmaker Jerry Ekandjo has presented a private member’s bill in the National Assembly, calling for amendment to the Marriage Act, particularly to the definition of the term ‘spouse’, the banning of same-sex marriages, and any recognition of such unions in Namibia. This comes on the heels of the Supreme Court’s ruling to recognise same-sex...