Tag: jeug

Home jeug
Amushelelo buit jeug uit – Swapo-jeugliga
Post

Amushelelo buit jeug uit – Swapo-jeugliga

Amushelelo buit jeug uit – Swapo-jeugliga Michael Amushelelo dreig dat hy en alle werklose Namibiërs vandag enige regeringskantoor sal betree en begin werk in enige posisie wat hulle wil. Dit is volgens hom omdat premier Saara Kuugongelwa-Amadhila nie ‘n noodtoestand oor werkloosheid afgekondig het nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ephraim Nekongo, sekretaris van...

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies
Post

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Oshikoto-streekskoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, wat sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Die vraag duik wel op of dit ‘n...

Amukwiyu sê Swapo het die jeug vir leierskap voorberei
Post

Amukwiyu sê Swapo het die jeug vir leierskap voorberei

Amukwiyu sê Swapo het die jeug vir leierskap voorberei Die Oshikoto-streekkoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Volgens Amukwiyu moet hulle die hoogste standaarde van partydissipline handhaaf, wat eenheid van doel en optrede simboliseer...

Werklose jeug moet land help beskerm – Amushehelo
Post

Werklose jeug moet land help beskerm – Amushehelo

Werklose jeug moet land help beskerm – Amushehelo Die veelbesproke NEFF-lid, Michael Amushehelo, het vandag sy protes teen jeugwerkloosheid wat op Onafhanklikheidsdag gehou is, voortgesit. Hy het Donderdag voor dooiemansdeur gekom by Zoo Park in Windhoek toe daar niemand was om hul petisie te ontvang nie. Vandag was hy en sy ondersteuners egter terug by...

Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak
Post

Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak

Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak Kieser-apatie onder die jeug bly ‘n daadwerklik uitdaging in die land met die nasionale verkiesing wat in November plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Landless People’s Movement, Lifalaza Simataa gepraat, oor die jeug en hulle kies gewoontes. Simataa sê die jeug moet meer ingelig wees...

Vir wat sal die jeug wil gaan stem?
Post

Vir wat sal die jeug wil gaan stem?

Vir wat sal die jeug wil gaan stem? Terwyl die land vir die 2024-verkiesing voorberei, word gefokus op die wye reeks politieke partye en kandidate wat aan die verkiesing gaan deelneem. Swapo, met sy jarelange politieke oorheersing, is onder meer onder die loep asook verskillende politieke partye wat in die nuus opslae gemaak het. Kosmos...

Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is
Post

Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is

Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is Die bevolking van Namibië sal teen die jaar 2050 meer as 6 miljoen tel as die huidige groei-tempo gehandhaaf word. Dit is volgens die voorlopige sensus-data, wat ook toon dat die jeug 70 persent van die bevolking uitmaak. Die kenner van Afrika-aangeleenthede, professor Nixon Kariithi, sê...

Veteraan vakbondleier het kommer oor hoeveelheid jeug, en werksgeleenthede
Post

Veteraan vakbondleier het kommer oor hoeveelheid jeug, en werksgeleenthede

Veteraan vakbondleier het kommer oor hoeveelheid jeug, en werksgeleenthede Teen die jaar 2050 sal die bevolking van Namibië meer as 6 miljoen wees, as die huidige bevolkingsgroei net so voortgaan. Dit is volgens die syfers wat deur Alex Shimuafeni, die statistikus-generaal van die Namibiese Statistieke-agentskap, bekend gemaak is. Sewentig persent van die bevolking is ook...

SA kabinet moedig jeug aan om te stem
Post

SA kabinet moedig jeug aan om te stem

SA kabinet moedig jeug aan om te stem Die buurland se minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet moedig alle burgers, veral jongmense, aan om op 29 Mei hulle reg om te stem uit te oefen. Ntshavheni het die media ingelig oor die uitkoms van die kabinetsvergadering en die historiese belangrikheid uitgelig van...

Landelike jeug maak staat op oumens-pensioen
Post

Landelike jeug maak staat op oumens-pensioen

Landelike jeug maak staat op oumens-pensioen PDM-leier McHenry Venaani sê die begroting moes landelike ekonomieë gestimuleer het. In sy mening vind daar amper geen ekonomiese aktiwiteite in landelike gebiede plaas nie en jongmense maak dus staat op die oumens-pensioen om te oorleef. Inteendeel, hy sê die toelaag is wat landelike ekonomieë aan die gang hou....