Tag: Jeugdag

Home Jeugdag
Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1
Post

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk Internasionale Jeugdag word wêreldwyd vandag herdenk maar daar is min om in Namibië te vier. Regerings is vinnig om aanmerkings te maak oor hoe belangrik die jeug is maar, plaaslik, nes in talle ander Afrika-lande, is daar groot uitdagings. Namibië het ‘n baie groot jong bevolking met...

Jeug het geen rede om Internasionale Jeugdag te vier – Kosmos 94.1
Post

Jeug het geen rede om Internasionale Jeugdag te vier – Kosmos 94.1

Aktivis: Jeug het geen rede om Internasionale Jeugdag te vier Internasionale Jeugdag word môre gevier om jeugkwessies onder die aandag van die internasionale gemeenskap te bring. Internasionale Jeugdag is in 1999 vir die eerste keer deur die VN se Algemene Vergadering op 12 Augustus herdenk. Dit dien as ‘n jaarlikse viering van die rol van...