Tag: jeugdiens

Home jeugdiens
Jeugraad is duplisering van Jeugdiens, en mors geld
Post

Jeugraad is duplisering van Jeugdiens, en mors geld

Jeugraad is duplisering van Jeugdiens, en mors geld Sharonice Busch, uitvoerende voorsitter van die Nasionale Jeugraad, het wat sy noem wangedrag deur die raad se direkteur, Calista Schwartz-Gowases, veroordeel. Schwartz-Gowases het na bewering probeer om ‘n verteenwoordiger van die PDM aan te rand tydens ‘n Jeugraad vergadering Sondag op Ondangwa. Die vergadering, wat byeengeroep is...

Jeugdiens lewer gegradueerdes, en selfs werk
Post

Jeugdiens lewer gegradueerdes, en selfs werk

Jeugdiens lewer gegradueerdes, en selfs werk In ‘n poging om jeugwerkloosheid te bekamp, het die Nasionale Jeugdiens van Namibië onlangs verskeie werksgeleenthede geadverteer vir die jeug wat aan die Jeugdiens gegradueer het. Die poste sluit indiensneming in die Namibiese polisiemag in, sowel as verskeie geleenthede vir ambagsmanne. Die sperdatum vir aansoeke is 22 Desember. Kosmos...

Nasionale Jeugdiens ‘kort goeie leierskap’
Post

Nasionale Jeugdiens ‘kort goeie leierskap’

Nasionale Jeugdiens ‘kort goeie leierskap’ Die openbare en privaat sektore moet saamwerk om werksgeleenthede vir Nasionale Jeugdiens-gegradueerdes en die jeug oor die algemeen te skep, sê vise-president Nangolo Mbumba. Dit kom na berigte dat net sowat 54 persent, of net meer as 3 500 uit meer as 6 500 rekrute, van die diens daarin geslaag...

Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek – Kosmos 94.1
Post

Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek – Kosmos 94.1

Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek ‘n Aktivis sê meer kan gedoen word met werkskepping vir die jeug, wat nou volgens regeringsyfers op sowat 50 persent staan. Dit volg nadat die jeugminister Agnes Tjongarero ‘n beroep op alle regeringskantore, ministeries en agentskappe, sowel as ondernemings in staatsbesit...

Leerders in jeugdiens moet ervaring opbou – Kosmos 94.1
Post

Leerders in jeugdiens moet ervaring opbou – Kosmos 94.1

Leerders in jeugdiens moet ervaring opbou Agnes Tjongarero, minister van jeug en sport het ‘n beroep op alle regeringskantore, ministeries en agentskappe, sowel as ondernemings in staatsbesit gedoen om plek te maak en geleenthede te skep vir vrywillige dienste vir die leerders in die Nasionale Jeugdiens. Op die oomblik is die jongste opname van jongmense...