Kommissie na Jhb-brand is afleidingstaktiek Rise Mzansi sê hy is gekant teen die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se besluit om ‘n kommissie van ondersoek aan te stel na die verwoestende brand in Johannesburg waarin 77 mense gesterf het. Die party beskou dit as ‘n afleidingstaktiek, en die versuim om die dringende kwessie rondom gekaapte geboue en uitbuiting deur gewetenlose eienaars...
Tag: Jhbbrand
Jhb-brand was voorkombaar – Kosmos 94.1
Jhb-brand was voorkombaar Die Gautengse Behuisingskrisiskomitee het die Stad Johannesburg en die Gautengse regering gekritiseer omdat hulle nie aandag gee aan behuising nie. Dit volg nadat ‘n brand verlede week in ‘n gekaapte gebou in Marshalltown ontstaan het, waarin 77 mense gesterf het en meer as 40 beseer is. Die komitee se koördineerder, Thami Hukwe, sê die voorval...
62 slagoffers van Jhb-brand is onuitkenbaar – Kosmos 94.1
62 slagoffers van Jhb-brand is onuitkenbaar Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister Joe Phaahla sê 62 van die slagoffers van Donderdag se brandtragedie in Johannesburg is onuitkenbaar. Die oorskot is opgeneem in die Gautengse Forensiese Patologiediens se lykshuis. Phaahla het die media ingelig oor die vordering met die nadoodse ondersoeke op die liggame van die 76 slagoffers. Die...
Jhb-brand sal sake, beleggings belemmer – Kosmos 94.1
Jhb-brand sal sake, beleggings belemmer Die Johannesburgse Kamer van Koophandel het sy kommer uitgespreek oor die impak van die brand in die gebou in die middestad op sakeondernemings. Volgens Herman Breedt van die Kamer het sakelui wat in die omgewing sake doen bekommernissse oor veiligheid na die voorval beklemtoon. Hy sê ‘n onmiddellike plan is...
Identifikasie van buitelanders wat in Jhb-brand dood is sal moeilik wees – Kosmos 94.1
Identifikasie van buitelanders wat in Jhb-brand dood is sal moeilik wees Die African Diaspora Network sê dit sal baie moeilik vir immigrante wees om hulle familielede uit te ken en te repatrieer wat moontlik in die Joburg brand dood is. Die uitvoerende hoof van die netwerk, Vusi Sibanda, sê die situasie word vererger deur die...
Lesufi sê oorsaak van Jhb-brand word nog bepaal – Kosmos 94.1
Lesufi sê oorsaak van Jhb-brand word nog bepaal Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê hy sal in samewerking met die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, ‘n komitee aanstel om die dodelike brand in die Johannesburgse middestad te ondersoek. Die brand in ‘n vyfverdieping-gebou in Marshalltown het gister in die vroeë oggendure 74...