Johannesburgse Dieretuin vier 120ste verjaardag Die Johannesburgse Dieretuin bied toegang teen ‘n spesiale tarief van 20-rand per persoon vir die hele Maart ter viering van sy 120ste verjaarsdag. Die dieretuin het nou meer as twee-duisend spesies en sê hy het ‘n lang pad gekom vandat hy in 1904 tot stand gekom het met slegs vyf...
Tag: Johannesburgse
Ondersoek na Johannesburgse middestad-brand traag
Ondersoek na Johannesburgse middestad-brand traag Die DA in Gauteng dring aan om te weet wat die rede is vir die vertraging in die kommissie van ondersoek na die brand in die Johannesburgse middestad. Meer as sewentig mense is dood en verskeie beseer toe die gekaapte gebou in Augustus begin brand het. ʼn Woordvoerder van die...
Johannesburgse eienaars van minibustaxi’s eis skadevergoeding – Kosmos 94.1
Johannesburgse eienaars van minibustaxi’s eis skadevergoeding Eienaars van minibustaxi’s wat deur die ontploffing in Breëstraat in Johannesburg geraak is, eis vergoeding vir die herstel van voertuie en verlies aan inkomste. Die ontploffing het minstens 23 voertuie beskadig, waarvan die meeste taxi’s was. Die operateurs is gefrustreerd omdat hulle self moes betaal om voertuie terug te...
Meer as 40 beseer in ontploffing in Johannesburgse middestad – Kosmos 94.1
Meer as 40 beseer in ontploffing in Johannesburgse middestad Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê dis ‘n wonderwerk dat niemand dood is in Woensdagaand se ontploffing in die Johannesburgse middestad nie. Meer as 40 mense is in die voorval beseer. Die ontploffing het ‘n sinkgat in die pad gelaat en voertuie is omgekeer. Op hierdie...
Johannesburgse nooddienste maan oor brande midde koue – Kosmos 94.1
Johannesburgse nooddienste maan oor brande midde koue Die Johannesburgse nooddienste doen ‘n beroep op inwoners om versigtig te wees en brandvoorvalle te voorkom terwyl hulle warm bly te midde van sneeu-neerslae en uiters koue weer. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens die publiek gewaarsku het oor lae temperature wat die res van die week sal...