Tag: jou

Home jou
Ek is nie jou ma nie…
Post

Ek is nie jou ma nie…

Twee Kanadese mans het per toeval onlangs ontdek dat hulle by geboorte omgeruil is. Na byna 70 jaar ná die lewensveranderende fout het hulle ‘n formele verskoning van die regering ontvang. Richard Beauvais en Eddy Ambrose, albei 68, is volgens die BBC op dieselfde dag in dieselfde hospitaal in Arborg, Manitoba, in 1955 gebore. ’n...

Kom gee jou uur Moeder Aarde
Post

Kom gee jou uur Moeder Aarde

Kom gee jou uur Moeder Aarde Sluit aan by die wêreldwye Earth Hour-beweging, vandag 23 Maart. Verlede jaar het ondersteuners wêreldwyd meer as 410 000 uur aan ons planeet gewy, wat dit die grootste uur vir die aarde maak. Hierdie jaar stel die Wêreldnatuurlewefonds  die projek “Gee ‘n uur vir die aarde” bekend. Namibiërs kan ook na...

Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur
Post

Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur

Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur NEFF-lid Michael Amushelelo het ‘n vreedsame protes teen jeugwerkloosheid Donderdag gelei, maar, daar was niemand by Zoopark om die jongmense se petisie te ontvang nie. Hy sê hulle is Woensdag weer daar en nooi almal uit wat deur jeugwerkloosheid geraak word, om saam te maak....

Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou?
Post

Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou?

Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou? Namibiërs van alle uithoeke van die land stroom na Katima Mulilo in die Zambezi-streek om een van die belangrikste dae op Namibië se kalender, Onafhanklikheidsdag op 21 Maart, te vier. Die 34ste onafhanklikheidsdagvieringe sal by die Katima Mulilo-stadion gehou word. Kosmos 94.1 Nuus het met Namibiërs van oraloor gepraat...

Post

As jou troeteldiere kon praat, wat sou hulle sê?

Dit klink soos die storielyn van ‘n nuwe Disney-rolprent, maar kenners voorspel KI sal mense toelaat om met huishoudelike troeteldiere, en selfs wilde diere, te kommunikeer. Navorsers regoor die wêreld gebruik ‘digitale bio-akoestieks’ of te wel klein, draagbare, digitale opnemers om die geluide en gedrag van diere vas te vang wat te sag of genuanseerd...

Betaal so jou bib-boetes in Massachusetts…
Post

Betaal so jou bib-boetes in Massachusetts…

Betaal so jou bib-boetes in Massachusetts… ’n Massachusetts-biblioteek laat klante met verlore of beskadigde items toe om hul fooie te betaal met ’n ongewone vorm van geldeenheid: katfoto’s. Die Worcester Openbare Biblioteek het aangekondig dat sy “March Meowness”-program, wat tot die einde van die maand duur, kliënte sal toelaat om hul rekeninge te vereffen as...

SA-brandstofprys raak jou sak – Kosmos 94.1
Post

SA-brandstofprys raak jou sak – Kosmos 94.1

SA-brandstofprys raak jou sak Suid-Afrika se brandstofpryse het Woensdag weer gestyg met meer as ‘n Suid-Afrikaanse rand ‘n liter. Die land se Padvragvereniging sê dit lei tot onvermydelike kostestyging in vervoer en logistiek. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, gesels oor die impak van Suid-Afrika se brandstofverhogings op Namibië. Post navigation Source...

Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal
Post

Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal

Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal Volgens die nuutste prysverslag van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad toon die veeprys per kilogram redelik bestendig in vergelyking met die afgelope twee maande. Die hoof van bemarking by die raad, Desmond Cloete, het met Kosmos 94.1 nuus gepraat oor die voorspelling van pryse vir die maande wat kom....

Was jou ouers al saam met jou by ‘n werksonderhoud?
Post

Was jou ouers al saam met jou by ‘n werksonderhoud?

Was jou ouers al saam met jou by ‘n werksonderhoud? ‘n Opname onder 800 werkgewers deur die maatskappy ‘Intelligence group’ dui aan dat 1 uit 5 Generasie Z-werksoekers hul ouers saamgeneem het na ‘n werksonderhoud. Ons praat nie hier van Gen Z-tieners wat vir deeltydse werk aansoek doen nie, maar volwassenes wat na professionele onderhoude...

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag
Post

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag Volgens die gesondheid- en welstand-kleinhandelaar, Holland & Barrett se “Wellness Trends Report” vir 2024, lê die sleutel tot ‘n jeugdige voorkoms in jou bord kos. Navorsing dui daarop dat sekere kosse en drank wonders kan doen vir ons vel en ligaam, wat ons help om...