Bankbedrog: Berskerm jouself so Internasionale reg bepaal dat enige onwettige handeling wat misleiding behels om geld van ‘n finansiële instelling of ‘n bank se kliënte te bekom, as bankbedrog gekategoriseer word. Deesdae kom bedrieërs voortdurend met nuwe metodes vorendag om mense se swaarverdiende geld te steel. Kosmos 94.1 Nuus het met Bank Windhoek se forensiese...
Tag: jouself
Spaar, mense, om jouself te help op jou oudag
Spaar, mense, om jouself te help op jou oudag Reaksie word ontvang op ‘n verslag dat die meeste Suid-Afrikaners in die werkersklas dalk lewenslank moet werk weens onvoldoende voorsiening vir die oudag, met slegs 6-persent wat in gerief kan aftree. Skokkend genoeg het 30 persent van diegene ouer as 50 geen aftreevooruitsigte nie. Dit is...
Sweethearts lekkergoed het nuwe gesprek-harte: Lees die ‘gemengde seine’ vir jouself
Sweethearts lekkergoed het nuwe gesprek-harte: Lees die ‘gemengde seine’ vir jouself Selfs as jy nog nooit in ‘n “situasieskap” was nie, is jy waarskynlik bekend met die term – ‘n ongedefinieerde romantiese verhouding waar die verwagtinge dalk onduidelik is. Of die verwagtinge is dalk duidelik, maar die toekoms is dalk nie. Hoe dit ook al...
Voornemens vir ’24: Werk saggies met jouself
Voornemens vir ’24: Werk saggies met jouself Mind Right-afrigter in Suid-Afrika, Ivan Jones, raai individue aan om haalbare, korttermyn-doelwitte en nie onmoontlike Nuwejaarsvoornemens te maak nie. Jones het die belangrikheid benadruk om aanspreeklikheidsvennote te hê wat ondersteuning en aanmoediging kan gee. Volgens hom moet ʼn mens nie ongenadig met jouself wees indien jy nie die...