Tag: Joziontploffing

Home Joziontploffing
Opruiming en herstelwerk begin ná Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1
Post

Opruiming en herstelwerk begin ná Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1

Opruiming en herstelwerk begin ná Jozi-ontploffing City Power in Johannesburg sê hy is op ‘n gereedheids-grondslag om met skadeberaming en herstelwerk te begin op die toneel van Woensdagmiddag se ontploffing in die middestad, sodra die toneel deur die Johannesburgse nooddienste veilig verklaar is. Inwoners en ondernemings rondom Breëstraat is sedert die ondergrondse gas-ontploffing sonder elektrisiteit...

Kind steeds vermis na Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1
Post

Kind steeds vermis na Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1

Kind steeds vermis na Jozi-ontploffing Die Johannesburgse nooddienste sê hulle soek nog na ‘n kind wat as vermis aangemeld is, ná die ontploffing wat Woensdag groot skade in die Johannesburgse middestad aangerig het. Dit is steeds nie duidelik watter tipe gas die ondergrondse ontploffing veroorsaak het nie. ‘n Woordvoerder van die brand- en reddingsdienste, Fana...

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1
Post

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing Die Suid-Afrikaanse departement van minerale bronne het bewerings weerlê van moontlike onwettige mynbou as die oorsaak van Woensdag se dodelike ondergrondse ontploffing in die Johannesburgse middestad. Die woordvoerder, Ernest Mulibana, sê daar is geen goudmyne in die gebied nie. Die ontploffing in Breëstraat, het tot een sterfte gelei, terwyl...