Tag: julle

Home julle
Vul julle uitvoerende hoof-poste: Uutoni
Post

Vul julle uitvoerende hoof-poste: Uutoni

Vul julle uitvoerende hoof-poste: Uutoni Die stedelike ontwikkeling-minister, Erastus Uutoni, het riglyne aan verskeie plaaslike owerheidsrade regoor Namibië uitgereik, waarin hy kommer uitspreek oor langdurige vakatures in hul uitvoerende hoofde-poste. Utoni beklemtoon die kritieke rol van uitvoerende hoofde om effektiewe dienslewering en die implementering van kapitaalprojekte te verseker. Hy het burgemeesters en voorsitters versoek om...

Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars!
Post

Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars!

Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars! Die Namibië Openbare Passasiersvervoervereniging is bekommerd oor die toename in voorvalle waar taxi-bestuurders en hul passasiers beroof word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Nathan Africa, die vereniging se sekretaris-generaal, wat sê dat hulle met Nampol saamwerk om taxibestuurders veilig te hou op die paaie. Hy vra egter die eienaars...

Versigtig waar julle aanlyn koop: FNB Namibië
Post

Versigtig waar julle aanlyn koop: FNB Namibië

Versigtig waar julle aanlyn koop: FNB Namibië Die tendens van aanlyn inkope doen neem steeds toe, en FNB Namibië waarsku kliënte om versigtig te wees om te verhoed dat hulle slagoffers van kubermisdadigers word. Die publiek is verder deur FNB se risikobestuurder, Vernon Husselman, gemaan om nie aankope op twyfelagtige webwerwe te doen nie weens...

Maak julle reg vir nog hitte
Post

Maak julle reg vir nog hitte

Maak julle reg vir nog hitte Die gemiddelde temperatuur in Desember in Namibië het op 24,8 grade Celsius gestaan. Dit is 0,6 grade Celsius bo die 1991-tot-2020 gemiddelde, volgens die Namibië Meteorologiese Diens se jongste Climate Watch-verslag. Die Karas-, Hardap- en Kunene-streke het drie weke van meer as 35 grade Celsius ervaar, terwyl die Khomas-,...

Sê julle mense waarheen julle gaan, tieners!
Post

Sê julle mense waarheen julle gaan, tieners!

Sê julle mense waarheen julle gaan, tieners! Die Vrystaatse polisie doen ‘n beroep op jongmense om nie net van die huis af te verdwyn nie, maar om hulle mense op die hoogte te hou van waar hulle hul bevind. Die provinsie het reeds verskeie gevalle ervaar waar tieners as vermis aangemeld is, terwyl hulle nie...

Dordabis, NamPower opgradeer julle meters
Post

Dordabis, NamPower opgradeer julle meters

Dordabis, NamPower opgradeer julle meters Inwoners van Dordabis en veral NamPower se voorafbetaalde verspreidingskliënte in die gebied moet vanaf vandag tot Saterdag gereed wees vir die opgradering van hulle kragmeters. NamPower sê hy het Netvend Metering Solutions aangestel om die TIP-projek namens hom uit te voer. Alle meters moet opdateer word om teen 24 November, krag daarop te kan laai. Kliënte word gemaan om alle reeds aangekoopte krag op...

Haas julle met aanpassings aan kieswet
Post

Haas julle met aanpassings aan kieswet

Haas julle met aanpassings aan kieswet Die sekretaris-generaal van die Nudo-party Joseph Kauandenge het in die Nasionale Vergadering gemaan dat aanpassings aan die kieswet bespoedig moet word. Hy het melding gemaak van die bykomende registrasie van kiesers, waaraan aanpassings gemaak is, sowel as die bepaling dat kiesers met net hulle ID-dokumente kan registreer. Hy verwelkom...