Treine in die Kaap moet verbeter, veral na taxi-staking Die GOOD Party in die buurland sê ‘n doeltreffende en geïntegreerde openbare vervoerstelsel is die lewensaar van enige moderne stad. Dit moet goed funksioneer en in staat wees om werk te skep en ekonomiese groei te verseker. Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het ‘n beroep...
Tag: Kaap
63 migrante sterf toe boot by Kaap Verde omslaan – Kosmos 94.1
63 migrante sterf toe boot by Kaap Verde omslaan Drie-en-sestig mense is moontlik dood nadat ‘n boot met meestal Senegalese migrante aan die Kaap Verdiese kus in die Atlantiese Oseaan omgeslaan het. Agt-en-dertig mense, insluitend vier kinders tussen 12 en 16, is gered. Senegal se ministerie van buitelande sake sê die boot het die land op die...
Toerisme in die Kaap ly onder taxi-onluste – Kosmos 94.1
Toerisme in die Kaap ly onder taxi-onluste Kaapstad Toerisme sê die onlangse taxi-onluste het ‘n aansienlike uitwerking gehad op Suid-Afrika se internasionale reputasie. Die onrus, wat uitgeloop het op geweldadige betogings en die dood van vyf mense, het verband gehou met ‘n geskil tussen die Stad Kaapstad en die taxigroep, Santaco, oor beslaglegging op taxi’s....
Toerisme in die Kaap ly onder taxi-onluste – Kosmos 94.1
Toerisme in die Kaap ly onder taxi-onluste Kaapstad Toerisme sê die onlangse taxi-onluste het ‘n aansienlike uitwerking gehad op Suid-Afrika se internasionale reputasie. Die onrus, wat uitgeloop het op geweldadige betogings en die dood van vyf mense, het verband gehou met ‘n geskil tussen die Stad Kaapstad en die taxigroep, Santaco, oor beslaglegging op taxi’s....
Namibiese motocross-span se voorbereidings in die Kaap vorder baie goed – Kosmos 94.1
Namibiese motocross-span se voorbereidings in die Kaap vorder baie goed Namibiese motocross-ryers is in Kaapstad vir die Motocross of African Nations-kompetisie wat môre begin en Sondag tot ‘n einde kom. Namibië het ‘n 21-man-span met Zoë Waldschmidt wat die enigste roos onder die dorings is. Ingo Waldschmidt sê die voorbereidings is op koers. Hy voeg...
43 vas na taxi-geweld in die Kaap – Kosmos 94.1
43 vas na taxi-geweld in die Kaap Drie-en-veertig mense is in hegtenis geneem en meer as 40 taxi’s geskut op die N2 in die rigting van die Kaapstad Internasionale Lughawe. Taxi’s het die snelweg vanoggend vroeg versper te midde van die staking wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap uitgeroep is. Die LUR...
Groot koue land vandag in die Kaap, versprei na Namibië – Kosmos 94.1
Groot koue land vandag in die Kaap, versprei na Namibië Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê swaar reën, baie koue toestande, rowwe see, sneeu en sterk tot stormsterk winde word die naweek oor dele van die Wes-, die Noord- en Oos-Kaap verwag. ‘n Sterk kouefront gaan na verwagting vanaand die weskus en die Suide van Namibië tref....
Nog ‘n strategie vir ekonomiese groei, werkskepping in die Kaap – Kosmos 94.1
Nog ‘n strategie vir ekonomiese groei, werkskepping in die Kaap Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het die provinsiale regering se nuwe Growth For Jobs-strategie, ook bekend as G4J, amptelik bekend gestel. Hy is na die bekendstelling vergesel deur die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, en LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers. Wenger sê...