Passasierskip bots met houerskip in Kaapstadse hawe ‘n Passasierskip, die Ambience, van Ambassador Cruise Line, het vanoggend in die Kaapstadse hawe gebots met ‘n houerskip, Grey Fox. Die voorval het gebeur tydens Ambience se geskeduleerde besoek. Sterk wind en deinings het na wat berig word waarskynlik bygedra tot die botsing. Beide skepe is effens beskadig,...
Tag: Kaapstadse
Kaapstadse miljoenêr-bevolking ‘gaan hoogte inskiet’
Kaapstadse miljoenêr-bevolking ‘gaan hoogte inskiet’ Henley and Partners se Brics-welvaartverslag voorspel ‘n toename van 85-persent in miljoenêrs wat binne die volgende dekade na Kaapstad sal stroom. Ongeveer 13-duisend-500 miljoenêrs woon reeds vanaf 2023 in die stad en eienskappe soos natuurlike skoonheid, openbare geriewe, ekonomiese vooruitgang en oplossings vir beurtkrag dra tot hierdie groei by. Die...
Blitsbokke pak Australië in die kwarteindronde van die Kaapstadse Sewestoernooi
Blitsbokke pak Australië in die kwarteindronde van die Kaapstadse Sewestoernooi Na oorwinnings teen Groot Brittanje en Amerika het die Blitsbokke Saterdagaand by die Kaapstad-Sewestoernooi met 14-12 teen Ierland vasgeval om tweede in Groep A te eindig. Suid-Afrika kom vanoggend op net na 11 teen Australië te staan wat eerste in Groep C is na hy...
Watertafels in Kaapstadse begraafplase wek kommer – Kosmos 94.1
Watertafels in Kaapstadse begraafplase wek kommer Die Stad Kaapstad sê probleme met watertafels wat deur swaar reën veroorsaak word, het die afgelope weke begraafplase in die stad geraak. Die Maitland-begraafplaas is die swaarste getref deur onlangse gure weerstoestande. Die begraafplaas was verlede naweek weens hoër watertafels nie toeganklik nie en 56 begrafnisse moes by die...