SA kabinet verwelkom VN Veiligheidsraad-resolusie oor Gaza Die kabinet in die buurland verwelkom die resolusie van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies wat ‘n onmiddelike skietstaking in die Gazastrook tydens Ramadan en die vrylating van alle gyselaars eis. Die resolusie bewys die regering se leierskap as die eerste land wat menseregteverbrekings in Palestina teengestaan het....
Tag: Kabinet
SA kabinet moedig jeug aan om te stem
SA kabinet moedig jeug aan om te stem Die buurland se minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet moedig alle burgers, veral jongmense, aan om op 29 Mei hulle reg om te stem uit te oefen. Ntshavheni het die media ingelig oor die uitkoms van die kabinetsvergadering en die historiese belangrikheid uitgelig van...
Kabinet gryp in by Meatco
Kabinet gryp in by Meatco Die feit dat beesprodusente reeds lank wag om deur Meatco betaal te word, is steeds in die nuus. Die openbare ondernemings-ministerie sê hy is daartoe verbind om Meatco te ondersteun om sy finansiële probleme te oorkom en te verseker dat alle uitstaande bedrae aan beesprodusente vereffen word. Die kabinet het...
Kabinet verbind hom tot watersekerheid
Kabinet verbind hom tot watersekerheid Die kabinetsinligtingsessie van 26 September 2023 het tot verskeie besluite gelei, waarvan die Kabinet een goedgekeur het. Die Kabinet het kennis geneem van die uitslag van die 2023 Wêreldwaterweek wat in Augustus 2023 in Stockholm, Swede gehou is, en onderskryf dat Namibië ‘n aantal aktiwiteite onderneem om water-sekerheid vir sy...
Valke deur SA Kabinet aangeprys vir suksesse – Kosmos 94.1
Valke deur SA Kabinet aangeprys vir suksesse Die Suid-Afrikaanse Kabinet verwelkom Operasie Bring Terug se verskerpte pogings wat daarop gemik is om staatsgeboue wat onwettig beset word, te identifiseer en terug te eis. Die projek het ten doel om verordenings af te dwing, bates doeltreffend te bestuur en die kaping van geboue te voorkom. Hulle...
Mnangagwa stel seun en broerskind in kabinet aan – Kosmos 94.1
Mnangagwa stel seun en broerskind in kabinet aan Zimbabwe se president, Emmerson Mnangagwa, het sy seun, die 35-jarige Kudakwashe Mnangagwa in sy kabinet as die adjunkminister van finansies en ekonomiese ontwikkeling aangestel. Kudakwashe, ‘n sogenaamde waagkapitaal-belegger, het dit na die parlement gemaak deur middel van ‘n jeugkwota vir die Midlands-provinsie wat tydens die verkiesing daargestel is. Hy vervang professor Mthuli Ncube in een van die mees kritieke ministeries in die land. Tongai Mnangagwa, ‘n broerskind van...
SA kabinet loof suksesvolle Brics-beraad – Kosmos 94.1
SA kabinet loof suksesvolle Brics-beraad Die kabinet in die buurland het sy waardering teenoor President Cyril Ramaphosa en sy regering uitgespreek vir die hantering van die suksesvolle 15de Brics-beraad, en die inhoud en logistiek daarvan geloof. Die kabinet het sy volle steun gegee vir die ondertekening van ooreenkomste van verstandhouding met China in handel, energie...
Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap – Kosmos 94.1
Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap Die kabinet het die wysiging van Artikel 4 van die Namibiese Grondwet goedgekeur om die toekenning van Namibiese burgerskap deur afkoms moontlik te maak aan die afstammelinge van Namibiërs wat voor Onafhanklikheid uit Namibië gevlug het as gevolg van kolonialisme, maar sedertdien na die land teruggekeer het....
Kabinet gee uiteindelik aandag aan Karas-inwoners – Kosmos 94.1
Kabinet gee uiteindelik aandag aan Karas-inwoners Die Namibiese kabinet het sy beslissing gegee oor die verslag van die sewende gewone vergadering van die Oranje-Senqu-rivierkommissieforum, bekend as Orasecom. Die kabinet het opdrag aan die ministerie van landbou gegee om watersanitasie te verbeter vir gemeenskappe langs die Oranjerivier en die Karas-streek in die algemeen. Die kabinet het...
Fishrot-batesaak uitgestel, kabinet moet kwessie oorweeg – Kosmos 94.1
Fishrot-batesaak uitgestel, kabinet moet kwessie oorweeg Môre se kabinetsvergadering sal blykbaar ‘n beslissing maak oor die batebevriesingsaak van die Fishrot-lot. Die nuus kom na regter Orben Sibeya vanoggend Ricardo Gustavo se saak, vir ‘n laaste keer, tot 17 Augustus uitgestel het. In sy bevel sê hy die kabinet sal môre oorweeg of daar fondse is...