Trevor Manuel sê kaderontplooiing een van ANC swakhede Die gewese minister van finansies en anti-apartheidsaktivis Trevor Mauel sê die grootste swakhede tans in die staat is kaderontplooiing en finansiële bestuur. Hy het die hoofrede by The Gathering 2024 van die Daily Maverick gister in Kaapstad gelewer. Manuel sê sy geslag is daarvan beskuldig dat hulle...
Tag: kaderontplooiing
Bosa verwerp Zille se bewerings van kaderontplooiing onder Maimane
Bosa verwerp Zille se bewerings van kaderontplooiing onder Maimane Build One South Africa vra die DA se federale voorsitter, Helen Zille, om notules van toepaslike federale uitvoerende vergaderings vry te stel om haar bewerings te staaf dat Mmusi Maimane die DA se kaderontplooiings-beleid ingestel het. Dit volg nadat Zille op sosiale media beweer het die...
Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings
Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings Die DA se nasionale woordvoerder vir Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, het die uitwerking van die ANC se kaderontplooiingsbeleid onthul. Dit sluit in, die ANC beheer die vraag- en aanbod kant van senior administratiewe rolle in verskeie rade, staatsondernemings en onafhanklike staatsinstellings. Die dokument, van 1 300 bladsye,...
DA soek minagting van die hof-bevel teen ANC oor kaderontplooiing
Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing nie onwettig en ongrondwetlik is nie. Steenhuisen beklemtoon die...
Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing
Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, beskuldig, wat hy beskryf as DA-geleide regse magte, van die voer van ‘n ideologiese offensief, met die verwringing en karikatuur-uitbeelding van die ANC se kaderbeleid en -ontplooiingstrategie. Mbalula het die media toegespreek oor hulle gereedheid vir die manifesbekendstelling, en die...
DA wag vir uitspraak oor kaderontplooiing
DA wag vir uitspraak oor kaderontplooiing ʼn Parlementslid van die DA, Leon Schreiber, bevestig hulle wag in groot afwagting op ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof oor hul versoek om die ANC se rekords oor kader-ontplooiing te besigtig. Dit volg op onlangse uitsprake deur die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, wat beweer die parlement en...
Laat vaar kaderontplooiing by Transnet, smeek party
Laat vaar kaderontplooiing by Transnet, smeek party ActionSA het aan die openbare ondernemings-minister, Pravin Gordhan, geskryf om die ANC se beleid oor kaderontplooiing te laat vaar, waardeur regerende party-geaffilieerdes aangestel word, wanneer die nuwe uitvoerende beamptes by Transnet oorweeg word. Lerato Ngobeni van ActionSA sê die onlangse uittog van die uitvoerende hoof, die finansiële hoof...
SA-parlement stem vir kaderontplooiing – Kosmos 94.1
SA-parlement stem vir kaderontplooiing Die Parlement het die DA se Wetsontwerp op Algemene Openbare Administrasiewette, wat daarop gemik is om kaderontplooiing in die staatsdiens te vervang met aanstellings wat op meriete gebaseer is, verwerp. Die ANC was die enigste groot party wat daarteen gestem het en die wetsontwerp is met twee stemme verwerp. Leon Schreiber...
Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou – Kosmos 94.1
Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou Die DA sê die ANC vertraag die onafwendbare deur die Konstitusionele Hof te nader om teen die Appèlhof se beslissing oor sy kaderontplooiingsrekords te appelleer. Die laer hof het die ANC verlede week opdrag gegee om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee se vergaderings sedert 1 Januarie 2013 te oorhandig. Dit is die...
ANC se rekords oor kaderontplooiing moet aan DA oorhandig word – Kosmos 94.1
ANC se rekords oor kaderontplooiing moet aan DA oorhandig word Die DA het die beslissing van die Appèlhof verwelkom wat die ANC se aansoek om ‘n uitspraak van die Gautengse hooggeregshof om te keer met koste van die hand gewys het. Die uitspraak verplig die ANC om sy kaderontplooiingsrekords aan die DA te oorhandig. Leon Schreiber van...