Zuma mag nie as kandidaat in verkiesing staan Jacob Zuma mag nie ‘n kandidaat wees in Suid-Afrika se verkiesing op 29 Mei nie. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het ‘n beswaar gehandhaaf teen sy kandidatuur, wat beteken die oudpresident mag nie as kandidaat vir die MK Party staan nie. Die kommissie sê hy het 82 besware ontvang...
Tag: kandidaat
ActionSA benoem kandidaat vir Tshwane-onderburgemeester
ActionSA benoem kandidaat vir Tshwane-onderburgemeester ActionSA het Nasiphi Moya nomineer as sy kandidaat vir die pos van Tshwane-onderburgemeester. Die nasionale voorsitter Michael Beaumont beskou Moya as iemand wat in ‘n belangrike leierskapsrol in die stad se regeringstruktuur kan optree. Hy sê die stap stem ooreen met ActionSA se strategiese posisionering, gemik op die maak van...
Bangladesj stem, daar’s net een kandidaat
Bangladesj stem, daar’s net een kandidaat Bangladesj het vanoggend begin stem in ʼn verkiesing wat eerste minister, Sheikh Hasina, haar vyfde termyn in die amp waarborg nadat opposisiepartye dit geboikot het en hulle feitlik geheel en al ontwrig is weens massa-inhegtenisnemings. Die opposisie, Bangladesj Nasionalistiese Party, die BNP, en ander partye, het verlede jaar maande...
Kauandenge kandidaat vir Nudo-presidentskap – Kosmos 94.1
Kauandenge kandidaat vir Nudo-presidentskap Joseph Kauandenge, sekretaris-generaal van die National Unity Democratic Organisation, het sy kandidatuur vir die party-presidentskap aangekondig wanneer Nudo sy kongres in April volgende jaar hou. Kauandenge het ‘n transformerende agenda belowe en beklemtoon die deurslaggewende rol van die jeug as die dryfveer vir verandering. Met ‘n visie vir inklusiewe leierskap beoog...
Swapo is verenig op Netumbo as ’24 se kandidaat – Kosmos 94.1
Swapo is verenig op Netumbo as ’24 se kandidaat Dit blyk asof die beroep deur Swapo-LP Jerry Ekandjo vir ‘n buitengewone kongres om die presidentskandidaat vir die party te bevestig, nie sal plaasvind nie. Dit kom na die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, dit bevestig het. Sy sê die party se vise-president Netumbo Nandi-Ndaitwah is...
‘Netumbo is die kandidaat, kongres onnodig’ – Kosmos 94.1
‘Netumbo is die kandidaat, kongres onnodig’ Die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, sê daar sal geen buitengewone kongres wees nie, wat bevestig dat vise-president Netumbo Nandi-Ndaitwah die party se presidentskandidaat vir die 2024-verkiesing is. Dit kom nadat Swapo-LP Jerry Ekandjo gevra het dat so ‘n kongres gehou word om die party se kandidaat te verkies...
US$20 000 om te registreer as presidensiële kandidaat in Zim… – Kosmos 94.1
US$20 000 om te registreer as presidensiële kandidaat in Zim… Zimbabwiese wetgewers het planne gehandhaaf om 20 000 Amerikaanse dollar as fooi te hef vir kandidate om op die presidensiële stembrief te kom, sowel as 1 000 Amerikaanse dollar om aan die parlementêre verkiesings deel te neem. Dit is ondanks ‘n poging deur die opposisie...