Tag: kans

Home kans
Meatco bied kans aan sake-ondernemings
Post

Meatco bied kans aan sake-ondernemings

Meatco bied kans aan sake-ondernemings Die Namibiese Kamer van handel bied aan kleinsake ‘n geleentheid om Meatco op 27 Maart te besoek.  Klein of Medium-ondernemings wat in landbou of die prosessering van landbouprodukte bedrywig is,  kan aansluit by die besoek. Daar is volgens die kamer geleenthede om deel te neem in die vleissektor en ook...

Jongste drie jagluiperd-welpies in Indië het baie goeie kans
Post

Jongste drie jagluiperd-welpies in Indië het baie goeie kans

Jongste drie jagluiperd-welpies in Indië het baie goeie kans Nog drie jagluiperd-welpies is gebore by die Kuno Palpur Nasionale Park in Madhya Pradesh, Indië, in die land se voortgesette jagluiperd-herstelplan, wat broodnodige vreugde vir die projek bring. ’n Week gelede het Asha, een van die jagluiperds wat uit Namibië afkomstig is, geboorte gegee aan drie...

Bulle verspeel kans om te wen
Post

Bulle verspeel kans om te wen

Bulle verspeel kans om te wen Rugby: Die Bulle het ‘n gulde kans verbeur vir ‘n seldsame oorwinning in Frankryk toe hulle met 29-28 in ‘n Kampioenebekerwedstryd teen Lyon verloor het. Vroeër was Manie Libbok weer in Kaapstad die held van die Stormers toe hy met ‘n doelskop op die nippertjie gesorg het vir ‘n...

Gee ontwikkelende lande ‘n kans
Post

Gee ontwikkelende lande ‘n kans

Gee ontwikkelende lande ‘n kans Ontwikkelende lande moet ruimte gegun word om te ontwikkel terwyl hulle hul waterbronne volhoubaar benut, het landbou en water-minister, Calle Schlettwein, by die Kaïro Waterweek-konferensie in Egipte gesê. Negentig persent van die impak van klimaatsverandering is waterverwant en ontwikkelende lande se uitdagings is dat meer water vir groeiende bevolkings benodig...

Nog ‘n kans vir Brave Gladiators
Post

Nog ‘n kans vir Brave Gladiators

Nog ‘n kans vir Brave Gladiators Die Brave Gladiators, Namibië se nasionale vroue-sokkerspan, speel vanaand hul tweede wedstryd teen Marokko in rondte 2 van kwalifiserende wedstryde vir die 2024 Olimpiese Spele in Parys. Die Gladiators het hul vorige wedstryd teen Marokko wat verlede week Woensdag gespeel is, met 0-2 verloor. Volgens die hoof-afrigter, Paulus Shipanga,...

Laaste kans vir motocross aksie!
Post

Laaste kans vir motocross aksie!

Laaste kans vir motocross aksie! Dit is tyd vir die uiterste in adrenalien-pomp-aksie by die Namibië Nasionale Motocross-kampioenskap Been 9, wat môre plaasvind. Dit is die laaste wedren vir Windhoek by die Gallina Motocross Park en beloof ‘n dag van hoë-oktaan opwinding. Heerlike kos en drankies sal ook te koop wees om die toeskouers se...

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring
Post

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring Namibië se nasionale vroue sokkerspan, die Brave Gladiators, het nog een kans om na die uitkloprondes van die Cosafa vroue-kampioenskap in Gauteng deur te dring wanneer hulle vanmiddag teen Lesotho te staan kom. Die Gladiators het in hul eerste wedstryd teen Botswana met een-elk gelykop gespeel,...

Laaste kans om Wêreldbeker-kwarteindronde te haal
Post

Laaste kans om Wêreldbeker-kwarteindronde te haal

Laaste kans om Wêreldbeker-kwarteindronde te haal Rugby: Die laaste deurdringers na die Rugby Wêreldbeker-kwarteindronde sal bekend wees ná die laaste goepwedstryde vandag. Fidji bly sekerlik in Frankryk vir die uitklop-ronde, maar die groter vraag is watter van Japan en Argentinië ook die laaste agt sal haal. Dit is ongetwyfeld die grootste wedstryd van die dag,...

Marnus kry kans vir Aussies
Post

Marnus kry kans vir Aussies

Marnus kry kans vir Aussies Die gebore Suid-Afrikaner, Marnus Labuschagne, sal Australië op die eendag-Wêreldbekertoernooi verteenwoordig nadat hy aanvanklik weggelaat is. Hy is by die groep ingesluit nadat Ashton Agar ʼn kuitbesering opgedoen het. Travis Head het sy hand onlangs in Suid-Afrika gebreek en is nog nie slaggereed nie, maar sal saam met die Baggy Green na Indië reis en hoop om...