Vroue-sokker: Laaste kans vandag vir ‘n plek in halfeindronde Die mede-gasheer, Australië, Frankryk, Engeland en Colombië gaan vandag sake uitspook vir ‘n plek in die halfeindronde van die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Australië speel eerste in Brisbane teen Frankryk, gevolg deur die kwarteindstryd tussen Engeland en Colombië in Sydney. Die twee wenners kom Woensdag in Sydney...
November 14, 2024