Statebondspele loop gevaar van kansellasie Die 2026-Statebondspele het nóg ‘n groot terugslag beleef nadat die Maleisiese regering ook ‘n aanbod verwerp het om die geleentheid aan te bied. Maleisië is genader nadat die Australiese deelstaat Victoria verlede jaar onttrek het. Maleisië het ook verwys na die koste om dit aan te bied, te midde van...
November 16, 2024
Tag: kansellasie
Home
kansellasie
Post
December 14, 2023December 14, 2023Uncategorized
Kansellasie van jeugspele is skande
Kansellasie van jeugspele is skande Reaksie word ontvang op die kansellasie van die 2023 Nasionale Jeugspele wat die maand sou plaasvind. Die ooreenkoms met die borg, MTC, het verstryk. Kosmos 94.1 Nuus het met Wouter Niehaus, die uitvoerende beampte van die Namibiese Privaatskole Organisasie gepraat. Post navigation Source link
Post
October 27, 2023October 27, 2023Uncategorized
Cyril geloof vir kansellasie van SAMA’s
Cyril geloof vir kansellasie van SAMA’s Die Vereniging van Staatsamptenare in die buurland glo die KwaZulu-Natalse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se kansellasie van die aanbieding van die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings skep ‘n presedent dat openbare fondse vir dienslewering aangewend moet word. Hulle loof president Cyril Ramaphosa se ingryping en die LUR, Sboniso Duma, se...