Bibi kanselleer amptelike besoek aan VSA Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het twee van sy topraadgewers se beplande besoek aan Amerika afgestel. Dit volg nadat Amerika nie ʼn besluit van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad geveto het nie, maar eerder buite stemming gebly het. Die resolusie eis ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza tydens die...
Tag: kanselleer
Gordhan kanselleer SAL-verkoopstransaksie – Kosmos 94.1
Gordhan kanselleer SAL-verkoopstransaksie Suid-Afrika se openbare ondernemings-minister, Pravin Gordhan, het aangekondig die voorgestelde transaksie om ‘n 51-persent-aandeel in die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan die Takatso-konsortium te verkoop gaan nie meer voort nie. Die transaksie, waaroor die eerste keer in Junie 2021 ooreengekom is, het probleme ondervind, soos die behoefte om die SAL se bates te herwaardeer...
Cran kanselleer Ucom Mobile Namibia se lisensie
Cran kanselleer Ucom Mobile Namibia se lisensie Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, het die spektrumlisensies van Ucom Mobile Namibia gekanselleer. Die hooggeregshof het op 16 November verlede jaar ‘n verstekvonnis teen Ucom toegestaan weens sy onvermoë om meer as 19,3 miljoen Namibiese dollar aan lisensiegeld te betaal. Emilia Nghikembua, hoof uitvoerende beampte van...
Iberia-staking kanselleer 400 vlugte in Spanje
Iberia-staking kanselleer 400 vlugte in Spanje Die Spaanse lugredery, Iberia, het meer as 400 vlugte gekanselleer weens ʼn staking van vier dae deur werkers op gronddiens. Die staking begin vandag op die vooraand van Driekoningsfees, wat ʼn belangrike vakansiedag in die land is. Die vlugkansellasies sal ook die lugdiens se laekoste-redery, Iberia Express, en sy...
Otjiwarongo kanselleer HUB onderhoudproses – Kosmos 94.1
Otjiwarongo kanselleer HUB onderhoudproses Die Otjiwarongo Munisipaliteit het die onderhoudproses om ‘n nuwe hoof uitvoerende beampte te werf, gekanselleer. Die pos is vakant sedert einde Julie. Otjiwarongo burgemeester Gottlieb Shivute sê die onderhoud-paneellede het onreëlmatighede, soos “wesenlike weglating”, bespeur. Die kansellasie-besluit is tydens ‘n spesiale raadsvergadering geneem en ‘n kortlyskomitee sal aangestel word om die...
Landbou kanselleer drie kritieke tenders – Kosmos 94.1
Landbou kanselleer drie kritieke tenders Die landbouministerie het drie uiters belangrike tenders gekanselleer. Die eerste handel oor die lewensvatbaarheidstudie sowel as die bestuur en oorsig oor fase een van die Neckartal-besproeiingsprojek terwyl die tweede tender infrastruktuur by die Kalimbeza-rysprojek, wat jare lank onderpresteer, opgegradeer het. Die derde tender is vir die ontwikkeling van die onderhoudsplan...
Stad Whk kanselleer plan vir diens van erwe, daar’s dalk korrupsie – Kosmos 94.1
Stad Whk kanselleer plan vir diens van erwe, daar’s dalk korrupsie Stad Windhoek het ‘n vennootskap met Champac Investments en Ariya Bridge Trust Fund, om 88 huishoudelik erwe en 12 algemene erwe vir deeltitel-eenhede in die tweede fase van uitbreiding 1 in Kleine Kuppe te diens en te voorsien, gekanselleer. Die projek is reeds in...
Pryse sal styg soos Putin graanooreenkoms kanselleer – Kosmos 94.1
Pryse sal styg soos Putin graanooreenkoms kanselleer Die Kremlin het die einde van die ooreenkoms wat die Oekraïne toegelaat het om op veilige wyse graan uit te voer, aangekondig. Dit verstryk vandag. Moskou het nie ingestem om die ooreenkoms, wat deur die Verenigde Nasies bewerkstellig is, te verleng nie tensy daar aan sy eise oor...
OceanGate kanselleer alle ekspedisies na inploffingramp – Kosmos 94.1
OceanGate kanselleer alle ekspedisies na inploffingramp OceanGate, die Amerikaanse maatskappy wat die Titan-duikboot bestuur het wat tydens ‘n reis na die wrak van die Titanic ingeplof het, het alle eksplorasie- en kommersiële bedrywighede opgeskort, volgens sy webwerf. Die maatskappy het op ‘n rooi banier bo-aan sy webwerf geskryf “OceanGate het alle eksplorasie- en kommersiële bedrywighede...