Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak Dit is prosedure om ‘n dier wat ‘n mens gedood het dood te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda oor die prosedure gepraat. Dit kom na ‘n Angolese burger Woensdagaand naby Ruacana noodlottig deur ‘n olifant aangeval is....
Tag: kant
SA glo reg is aan sy kant in volksmoord-saak
SA glo reg is aan sy kant in volksmoord-saak Suid-Afrika se justisie-minister, Ronald Lamola, is tevrede met die land se saak voor die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland. Israel het homself egter verdedig teen beskuldigings van volksmoord en meen Suid-Afrika het ʼn verwronge prentjie geskets. Lamola het ná Israel se voorlegging op ʼn nuuskonferensie...
Kant moet jy kies op Saterdag!
Kant moet jy kies op Saterdag! Rugby: ‘n Geskiedkundige naweek lê voor vir rugby-aanhangers waar rekords gebreek gaan word, maak nie saak watter kant wen nie. Die Webb Ellis beker vir 2023 is op die spel en dis moeilik om kant te kies tussen die wêreld se twee voorste spanne. Aanhangers kan gereed maak vir...
Wêreldbeker: Wiese sê kies ‘n kant, die regte kant, die wen-kant
Wêreldbeker: Wiese sê kies ‘n kant, die regte kant, die wen-kant Oud-Bok Kobus Wiese gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor môre se Wêreldbeker eindstryd teen die All Blacks. Ja, hy maak melding van kante en dat mens reg moet kies, en ‘n kant vat… maar, hy voorspel ‘n klein oorwinning vir die groen en goud....
Twee vrou borg ‘kant’ vir Bongi
Twee vrou borg ‘kant’ vir Bongi Twee vroue het die Afrikaanse woord “kant” namens die Springbok-haker, Bongi Mbonambi, in die beskrywende Afrikaanse woordeboek, Woordeboek van die Afrikaanse Taal, geborg. Dit volg nadat die woord opslae gemaak het omdat die Engelse flank, Tom Curry, tydens verlede naweek se Wêreldbeker-halfeindstryd na bewering verkeerdelik geglo het dis ‘n...
Gevaarlike Oshakati-honde van kant gemaak
Gevaarlike Oshakati-honde van kant gemaak Staatsveearts Herman Nelson het bevestig dat die honde wat verantwoordelik was vir ‘n noodlottige aanval Sondag op ‘n man in Oshakati van kant gemaak is. Die honde het nog ‘n man erg beseer in ‘n ander aanval Maandagoggend. Nelson sê die honde was ‘n wolfhond-Rottweiler kruis, en nie Pitbulls soos...