ActionSA kap ANC oor brandstofverhogings ActionSA in Gauteng sê hy dink die ANC-regering se besluit om dié week se brandstofstygings slegs ure na die skrapping van e-tol aan te kondig, is twyfelagtig. Die party se premier-kandidaat, Funzi Ngobeni, sê dit lyk asof Gauteng se motoriste steeds die las moet dra. Hy bevraagteken weer hoekom e-tolskuld...
Tag: kap
IUM kap student oor bewerings op sosiale media
IUM kap student oor bewerings op sosiale media Namibië se International University of Management het sterk teruggekap na aantygings wat deur ‘n student op sosiale media gemaak is. Die student beweer die universiteit skuld haar 17 000 Namibiese dollar omdat sy by die koshuis uitgetrek het. Sy het ook die berugte aktivis Michael “Saddam” Amushelelo...
ACDP kap ‘anti-Israel-propaganda’, klou aan historiese waarhede
ACDP kap ‘anti-Israel-propaganda’, klou aan historiese waarhede Die ACDP kritiseer die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies se nie-bindende skietstilstandresolusie. Die party is genooi deur die Suid-Afrikaanse Vriende van Israel op ‘n vredesending na die land, met die doel om sin te maak van die impak van die Israel-Gaza-oorlog en globale anti-Semitisme. Hulle veroordeel, wat hulle...
Oxfam kap Israel oor gedrag in Gaza
Oxfam kap Israel oor gedrag in Gaza Die globale teen-armoede liefdadigheid Oxfam sê Israel belemmer opsetlik humanitêre bystand aan Gaza, en verbreek internasionale humanitêre wette. Volgens die organisasie keer Israel sistematies hulp-aflewering aan die Palestynse gebied, ondanks ‘n noodbevel deur die Internasionale Geregshof. Hulle kritiseer Israel vir die katastrofiese toestand in Gaza en omdat hy...
Arbeidskenner kap vakbonde oor laksheid
Arbeidskenner kap vakbonde oor laksheid Verskeie van die land se vakbonde staar deregistrasie in die oë. Dit kom nadat net 12 uit die 44 geregistreerde vakbonde en drie uit 17 werkgewersorganisasies hul jaarlikse opgawes by die arbeidskommissaris ingedien het. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner, Herbert Jauch gepraat wat sê vakbonde het geen rede gehad...
Sekuriteits-arbeidsforum kap ongeregistreerde werkgewers – Kosmos 94.1
Sekuriteits-arbeidsforum kap ongeregistreerde werkgewers Die Namibiese Sekuriteits-arbeidsforum, wat die kollektiewe belange van die sekuriteitsbedryf verteenwoordig, het aangekondig dat hy hom distansieer van werkgewers en werknemerverteenwoordigers wat nie by die arbeidsministerie geregistreer is en erken word nie. Die forum sluit die Sekuriteits-vereniging van Namibië, of SAN, asook verskeie vakbonde in. Hierdie stap is in nakoming van...
Okahandja-aktivis kap Uutoni oor besoek aan dorp
Okahandja-aktivis kap Uutoni oor besoek aan dorp Die Okahandja Munisipaliteit stel môre sy Strategiese Plan vir 2024-2029 bekend, en het die publiek uitgenooi om die geleentheid by te woon. Die plan sal ‘n nuwe strategiese rigting skep om die lewensomstandighede en -standaarde van alle inwoners en beleggers te verbeter. Die stedelike ontwikkeling-minister, Erastus Uutoni, sal...
Vryheidsfront Plus kap Cyril oor mislukkings
Vryheidsfront Plus kap Cyril oor mislukkings Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa bestee 24 000 Suid-Afrikaanse rand per persoon vir etes op sy straler, terwyl duisende kinders elke jaar sterf van hongerte. Die party het tydens die staatsrede-debat Ramaphosa se toespraak gekritiseer en die regering se mislukkings met dienslewering en die voortslepende kragkrisis beklemtoon....
Venaani kap regering oor geen groenskema in Zambezi-streek
Venaani kap regering oor geen groenskema in Zambezi-streek McHenry Venaani, president van die Populêre Demokratiese Beweging, het teen die regering uitgevaar oor die feit dat die Zambezi-streek geen operasionele groenskemaprojek het nie, ten spyte van die oorvloedige water en grond wat beskikbaar is. Hy het gepraat by die bekendstelling van die PDM se deur-tot-deur-veldtog by...
LPM jeugbevel kap Unam oor toelatingsvereistes
LPM jeugbevel kap Unam oor toelatingsvereistes Die Universiteit van Namibië het reageer op teenstrydige inligting oor sy toelatingsvereistes en op ‘n perskonferensie gesê ‘n graad 12-skooleindsertifikaat is die basiese vereiste vir toegang tot die universiteit. Studente met slegs graad 11 sal nie toegelaat word nie. Die Landless People’s Movement jeugbevel se leier, Duminga Ndala, het...