Tag: kapings

Home kapings
Kapings deur Somaliese seerowers skiet op
Post

Kapings deur Somaliese seerowers skiet op

Kapings deur Somaliese seerowers skiet op ‘n Indiese vlootskip het die gekaapte Maltese vragskip Ruen ingehaal en Somaliese seerowers aan boord beveel om oor te gee. Volgens ‘n vlootwoordvoerder het die seerowers, wat die vragskip al in Desember gekaap het,  in internasionale waters hulle losgebrand. Die vloot het ‘n beroep op die seerowers gedoen om...

Vervoerfirmas stel maatreëls in teen kapings
Post

Vervoerfirmas stel maatreëls in teen kapings

Vervoerfirmas stel maatreëls in teen kapings Die Namibiese Revolusionêre Vervoervakbond, Naretu, is steeds bekommerd oor die toenemende vragmotorkapings in Suid-Afrika. Die vakbond se hoofbevelvoerder, Petersen Kambinda, sê Namibiese vragmotorbestuurders, veral dié wat gemengde vragte dra, het slagoffers geword van kapings, wat finansiële verliese tot gevolg gehad het. Kambinda beklemtoon die behoefte vir werkgewers om versekeringspolisse...

Beskerm jou so teen kapings
Post

Beskerm jou so teen kapings

Beskerm jou so teen kapings Motorkapings is aan die toeneem in Windhoek, met motoriste wat deur misdadigers aangeval word. Slagoffers beleef oorweldigende gevoelens van skok, ongeloof, verwarring en hulpeloosheid sowel as magteloosheid en ‘n verlies aan beheer tydens ‘n kaping. Hoofinspekteur Elifas Kuwinga, van die openbare betrekkinge sub-afdeling van NamPol het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en veiligheidswenke aan die publiek gedeel. ...