Karpowership en kie verval Eskom sê vyf begrotingskwotasies vir die netwerkintegrasie van die oorblywende vier projekte in die Risikobeperking Verkrygingsprogram vir Onafhanklike Kragprodusente het op 31 Desember 2023 verval en sal nie verder verleng word nie. Dit beteken Karpowership sal nie by die Suid-Afrikaanse kragnetwerk geïntegreer word nadat hy die sperdatum misgeloop het – ondanks...
Tag: Karpowership
Karpowership kan nie biodiversiteit beskerming waarborg nie
Karpowership kan nie biodiversiteit beskerming waarborg nie Die Biodiversiteitsregsentrum in die buurland het ‘n appèl ingedien teen die departement van die omgewing se toekenning van ‘n lisensie aan Karpowership om ‘n skeepsgemonteerde, drywende kragsentrale in die hawe van Richardsbaai in KwaZulu-Natal te bedryf. Volgens die departement is die doel om die land se kragopwekkingsvermoë te...
Karpowership kry groenlig vir gas-kragaanleg
Karpowership kry groenlig vir gas-kragaanleg Die Turkse kragskip-operateur Karpowership het omgewingsmagtiging ontvang vir ‘n gas-aangedrewe kragaanleg in Saldanhabaai aan die Weskus. Dit volg ná die goedkeuring van sy 450-megawatt-aanleg in Richardsbaai aan die KwaZulu-Natalse noordkus, ondanks regsuitdagings. Die omgewing-departement het Karpowership toestemming gegee om ‘n 320-megawatt-aanleg in Saldanha in te stel. Die onderneming sê hierdie...