Tag: Katar

Home Katar
Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande
Post

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande Amptenare van Israel, Hamas en Katar sê daar is steeds verskille wat opgelos moet word voor ʼn moontlike skietstilstand kan plaasvind. Dit volg nadat die Amerikaanse president Joe Biden gesê het ʼn skietstilstand tussen Israel en Hamas kan teen komende Maandag bereik word. Die sterftesyfer in Gaza is...

Afvaardiging van Israel gaan na Katar vir gyselaarsamesprekings
Post

Afvaardiging van Israel gaan na Katar vir gyselaarsamesprekings

Afvaardiging van Israel gaan na Katar vir gyselaarsamesprekings Israel se oorlogskabinet het die stuur van onderhandelaars na Katar goedgekeur om samesprekings voort te sit gemik op ‘n skietstaking in die oorlog teen Hamas, en die terugkeer van gyselaars wat in Gaza aangehou word. Die samesprekings het in Parys begin, met onderhandelaars van Amerika, Egipte en...

Katar Ope: Coco, Ons gaan huis toe
Post

Katar Ope: Coco, Ons gaan huis toe

Katar Ope: Coco, Ons gaan huis toe Die tweede gekeurde en heersende Amerikaanse Ope-kampioen, Coco Gauff, is by die Katar Ope in Doha uitgeskakel. Die Amerikaner is in die tweede ronde deur die Tsjeg, Katerina Siniakova, met 6-2 en 6-4 geklop. Die vierde gekeurde Ons Jabeur van Tunisië het ʼn nederlaag van 6-3 en 6-2...

Hamas stem blykbaar in tot Katar ooreenkoms
Post

Hamas stem blykbaar in tot Katar ooreenkoms

Hamas stem blykbaar in tot Katar ooreenkoms Die Palestynse militante groep Hamas sê hy het sy reaksie gelewer op ‘n voorgestelde skietstilstand-ooreenkoms vir Gaza, en die Verenigde State sê hulle glo ‘n ooreenkoms is moontlik. Besonderhede van Hamas se reaksie is nie onmiddellik bekend gemaak nie, maar Katar, wat gehelp het om die voorstel te...

Katar waarsku oor aanvalle in Gaza
Post

Katar waarsku oor aanvalle in Gaza

Katar waarsku oor aanvalle in Gaza Katar se eerste minister Mohammed bin Abdulrahman bin Jassim Al Thani waarsku voortgesette Israeliese bomaanvalle verklein die venster vir ‘n suksesvolle uitkoms. Katar het verlede maand tydens moeisame onderhandelings ‘n bemiddelingsrol tussen Israel, die VSA en Hamas gespeel, wat gelei het tot die vrylating van tientalle gyselaars. Hy sê...

Katar werk aan Hamas-Israel ooreenkoms
Post

Katar werk aan Hamas-Israel ooreenkoms

Katar werk aan Hamas-Israel ooreenkoms Katar werk aan ʼn moontlike ooreenkoms tussen Hamas en Israel wat ongeveer 50 burgerlike gyselaars in Gaza sal vrylaat in ruil vir ʼn wapenstilstand van drie dae. Dit word in samewerking met Amerika gedoen en die ooreenkoms kan ook beteken Israel laat Palestynse vroue en kinders in sy tronke vry,...

Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik
Post

Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik

Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik Daar is goeie nuus vir die Namibiese vleisbedryf. Die landbouministerie het aangekondig dat na verskeie rondes samesprekings met owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate en Katar, is die lande se invoerbepalings plaaslik nagekom en daar is sertifikate uitgereik vir die uitvoer van Namibiese vleis na die twee lande in die Midde-Ooste. Die ministerie...

Verstappen neem voortou in Katar Grand Prix
Post

Verstappen neem voortou in Katar Grand Prix

Verstappen neem voortou in Katar Grand Prix Motorsport: Max Verstappen is in die voorste wegspringposisie in môre se Katar Grand Prix nadat die Red Bull-jaer gister vinnigste in die kwalifiserende rondes was. Verstappen kan ‘n derde agtereenvolgende bestuurders-wêreldkampioenskap in die naelrit-wedren inpalm. Lando Norris van McLaren was aanvanklik die tweede vinnigste, met sy spanmaat Oscar...