Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal Die werke-ministerie is tevrede met die vordering van opknappingswerk by die Katutura Intermediêre Hospitaal. Esther Kaapanda, uitvoerende direkteur, het die hospitaal besoek om die vordering te bepaal. Katutura Staatshospitaal is in 1973 gebou, en het oor die jare vervalle begin word. Daar was onder meer gate in die dak,...
Tag: Katuturahospitaal
Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge
Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge Die opknappingswerk by die 50-jarige Katutura Intermediêre Hospitaal staar vertragings in die gesig, met die werke-ministerie wat die voortgesette teenwoordigheid van pasiënte noem. Dit is te wyte aan versuim om alternatiewe gesondheidsfasiliteite te kry om die siekes te hervestig. Die ministerie het 40 miljoen Namibiese dollar bewillig om die...
‘Dis nie net Katutura-hospitaal wat haglik is nie’
‘Dis nie net Katutura-hospitaal wat haglik is nie’ Reaksie is ontvang van die Landless People’s Movement-party oor die toestand van die Katutura hospitaal. Die opgeknapte Katutura Intermediêre Noodsorgeenheid, wat teen ‘n koste van 12,6 miljoen Namibiese dollar voltooi is, is reeds bekend gestel, maar volgens Sean Naude van die Namibian Marshall Rangers is daar in...
Pasgebore weggooi-babaseuntjie in Katutura-hospitaal opgeneem – Kosmos 94.1
Pasgebore weggooi-babaseuntjie in Katutura-hospitaal opgeneem Die Namibiese polisie het ‘n geval van ‘n baba-storting in die hoofstad bevestig. ‘n Pasgebore babaseuntjie is deur ‘n lid van die publiek in ‘n rivierbedding in die Ombili informele nedersetting in Katutura gevind. Volgens adjunk-inspekteur Silas Shipandeni van die Nampol blyk dit dat sy ma vanoggend op die toneel...