Tag: KavangoOos

Home KavangoOos
Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou
Post

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Bonifatius Wakudumo, doen ‘n beroep op die water-ministerie om ‘n drinkbare water-toevoer in die hele streek te implementeer. Wakudumo sê dit sal die seekoei- en krokodilaanvalle wat algemeen in die streek voorkom, verminder. Inwoners van die streek gaan na...

Leerders soek nog plek in skole in Kavango-Oos 
Post

Leerders soek nog plek in skole in Kavango-Oos 

Leerders soek nog plek in skole in Kavango-Oos  Nagenoeg 1 300 leerders moet nog plekke in skole in die Kavango-Oos-streek kry. Die waarnemende onderwysdirekteur, Christine Silima, is egter vasbeslote dat hulle geakkommodeer sal word wanneer skole vandeesweek heropen. Silima het met plaaslike media gepraat oor die situasie in Rundu. Post navigation Source link