Kavango-Wes op die wenpad by Nedbank Namibian Newspaper Cup Kavango-Wes, die verdedigende sokkerkampioene van die Nedbank Namibian Newspaper Cup, het hul bure, Kavango-Oos, in hul eerste Groep B-wedstryd in die Legare-stadion met 2-1 oorrompel. Die 22ste uitgawe van die Onder-20 netbal- en sokkerkompetisie word die naweek in Gobabis aangebied. In die ander Groep B-wedstryd het...
December 27, 2024
Tag: KavangoWes
Home
KavangoWes
Post
July 27, 2023July 27, 2023Uncategorized
Kawana bekommerd oor veediefstal in Kavango-Wes – Kosmos 94.1
Kawana bekommerd oor veediefstal in Kavango-Wes Die minister van veiligheid, dr. Albert Kawana, het vandag die Namasira-polisieaanklagkantoor in die Kavango-Wes-streek amptelik oorhandig. Kawana sê die aanklagkantoor bestaan sedert 2020 en verskaf polisiedienste aan die gemeenskap en besoekers. Die terrein is op 26 Mei aan die kontrakteur oorhandig en op 14 Julie voltooi teen ‘n koste...
Post
July 11, 2023July 11, 2023Uncategorized
IPC-leier geskok oor armoede in Kavango-Wes – Kosmos 94.1
IPC-leier geskok oor armoede in Kavango-Wes Die leier van die Indepent Patriots for Change dr Panduleni Itula, bied tans die #Tree2Tree-veldtog in die Kavango-Wes-streek aan. Itula sê dit is tyd om los te breek van die kettings van armoede en die landelike ekonomie op te hef. Hy sê die situasie wat hy in Kavango-Wes gesien...