Keetmans leen vir kraginfrastruktuur Die Keetmanshoop-munisipaliteit het aansoek gedoen vir ‘n lening van 11,9 miljoen Namibiese dollar by die Ontwikkelingsbank van Namibië om sy elektrisiteitsinfrastruktuur op te gradeer. Khoetage Dax, die bestuurder van die drop se elektrisiteit sake-eenheid, sê die lening is goedgekeur het hangende ministeriële goedkeuring. Hy sê die lening sal oor ‘n tydperk...
Tag: Keetmans
Hosh Hosh terroriseer Keetmans – Kosmos 94.1
Hosh Hosh terroriseer Keetmans Inwoners van Keetmanshoop leef in konstante vrees weens die kriminele bende “Hosh Hosh” wat hulle onverpoosd terroriseer met rooftogte. Die bendelede is glo misdadigers wat ‘n paar maande gelede vrygelaat is, nadat hulle in die tronk was vir verskeie oortredings. Kommissaris Marius Katamila, bevelvoerder van die Karas-polisie, sê die dorp word...
Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld
Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld Die Keetmanshoop-munisipaliteit dreig om water en elektrisiteit na staatskantore, besighede en instansies te ontkoppel oor onbetaalde munisipale rekeninge. Die burgemeester, McDonald Hanse, sê die stappe sal in drie fases uitgevoer word wat op 6 November sal begin met onbetaalde munisipale rekeninge vir besighede, regeringsentiteite en instansies wat afgesny sal word. Rekeninge moet teen 3 November vereffen word. Die...
Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder – Kosmos 94.1
Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder Die Karas-koördineerder van die Nasionale Jeugraad, Brandy Lufuma, sê die jeug-tuinbouprojek by Keetmanshoop het steeds die potensiaal om werkloosheid en voedselsekerheid in die dorp aan te spreek – sodra dit uitbrei. Die projek is drie jaar terug geloods en het sedertdien geen groei aangeteken nie. Daar is steeds...