Diewe teiken weer koperpype by Keetmanshoop-staatshospitaal Die Keetmanshoop-staatshospitaal se bestuur het die diefstal van koperpype wat die toevoer van suurstof by die gesondheidsfasiliteit benadeel het, veroordeel. Dr. Ife Offune, die hospitaal se hoof mediese beampte, sê dit was die tweede keer dat diewe die koperpype gesteel het. ‘n Klag is by die Namibiese polisie aanhangig...
December 29, 2024