Tag: kelder

Home kelder
Staatsondernemings kelder GRN se finansies
Post

Staatsondernemings kelder GRN se finansies

Staatsondernemings kelder GRN se finansies Meer as 50 persent van kommersiële openbare ondernemings in Namibië het finansiële verliese in die afgelope boekjaar gely. Dit is volgens ‘n onlangse verslag van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing vir die vierde kwartaal van 2023. Die aanhoudende kwessie van fiskale druk op die land se finansies as gevolg van...

Cenored sê modder kelder kragvoorsiening
Post

Cenored sê modder kelder kragvoorsiening

Cenored sê modder kelder kragvoorsiening Modder verhoed blykbaar kragvoorsiening vir Cenored. Die noordelike streke, insluitend die Otjozondjupa-streek, het in plekke goeie reën gekry wat goeie nuus is, maar vir kragvoorsiening is dit ‘n nagmerrie. Cenored kry gereeld oproepe van die publiek wat kla dat hul elektrisiteit af is weens weerlig. Kosmos 94.1 Nuus het met...

Tekort aan groenskema kelder mielies onder besproeiing in Zambezi
Post

Tekort aan groenskema kelder mielies onder besproeiing in Zambezi

Tekort aan groenskema kelder mielies onder besproeiing in Zambezi Die Namibiese Akkerbouraad sê plaaslike witmielie-produksie toon ‘n opwaartse neiging na die 2018/2019 droogte, waarvan die 2022 bemarkingseisoen die beste was met ‘n totaal van 98 824 ton, wat ‘n toename van 16 099 ton was in vergelyking met die 2021-oesseisoen. Vier-en-sestig persent hiervan was van...

Warner, Marsh kelder Pakistan – Kosmos 94.1
Post

Warner, Marsh kelder Pakistan – Kosmos 94.1

Warner, Marsh kelder Pakistan Krieket: Australië het danksy twee indrukwekkende honderdtalle deur die aanvangskolwers David Warner en Mitchell Marsh, Pakistan gister in hulle Wêreldbekerwedstryd in Bengaluru met 62 lopies geklop. Australië se totaal van 367 vir nege is gebou op Warner se 163, met Marsh wat op sy 32ste verjaarsdag, 121 bygedra het. Pakistan is...

Swapo-parlementariërs kelder sanitêre doekies-wetsontwerp – Kosmos 94.1
Post

Swapo-parlementariërs kelder sanitêre doekies-wetsontwerp – Kosmos 94.1

Swapo-parlementariërs kelder sanitêre doekies-wetsontwerp Swapo-parlementariërs het Woensdag ‘n private lede wetsontwerp teengestaan wat deur die leier van die Populêre Demokratiese Beweging, McHenry Venaani, voorgelê is. Die wetsontwerp het ten doel om die gratis verspreiding van sanitêre produkte aan minderbevoorregte skoolmeisies te implementeer. Dit is wyd bekend dat duisende skoolmeisies gedwing word om vir ‘n paar...