Tag: Kenia

Home Kenia
Kenia besorg kultusslagoffers se liggame aan families
Post

Kenia besorg kultusslagoffers se liggame aan families

Kenia besorg kultusslagoffers se liggame aan families Keniaanse owerhede begin vandag die liggame van verskeie mense wat gekoppel is aan ‘n oordeelsdag-kultus in ‘n saak wat die land en die wêreld geskok het, terugbesorg aan hul families. Die oorskot is die eerste wat aan hul families oorhandig is nadat daar byna ‘n jaar noukeurig gewerk...

VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat
Post

VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat

VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram sê sy komende Omgewingsvergadering in Kenia sal ‘n reeks knellende omgewingskwessies ondersoek – van watertekorte tot die oorskakeling na skoon energie. Die vergadering begin volgende week. Die uitvoerende direkteur van die program, Inger Andersen, sê ses sleutelgesprekke sal gevoer word waarmee hulle...

Kenia versterk bande met VSA
Post

Kenia versterk bande met VSA

Kenia versterk bande met VSA President Joe Biden sal die Keniaanse president William Ruto in Mei by die Withuis te verwelkom. Die besoek is vir 23 Mei beplan en is die 60ste herdenking van diplomatieke betrekkinge tussen die VSA en Kenia. Die leiers sal maniere bespreek om samewerking te versterk op verskeie gebiede, insluitend handel...

191 moordklagtes teen Kenia se kultusleier
Post

191 moordklagtes teen Kenia se kultusleier

191 moordklagtes teen Kenia se kultusleier Die Keniaanse kultusleier Paul Mackenzie en 29 medewerkers is aangekla van die moord op 191 kinders wie se liggame gevind is onder meer as 400 wat in ‘n woud begrawe is. Die beskuldigdes het almal die aanklagte wat voor ‘n hof in die kusdorpie Malindi gebring is, ontken. Een...

Man van Kenia vas vir moord op vrou in Boston
Post

Man van Kenia vas vir moord op vrou in Boston

Man van Kenia vas vir moord op vrou in Boston Amerikaanse owerhede het die vinnige reaksie van Keniaanse owerhede geloof na ‘n man wat gesoek is omdat hy na bewering sy meisie vermoor en haar lyk in ‘n parkeerterrein by ‘n Boston-lughawe gelos het voordat hy na Kenia gevlieg het, in hegtenis geneem is. Die...

Reuse-gasontploffing dood twee in Kenia
Post

Reuse-gasontploffing dood twee in Kenia

Reuse-gasontploffing dood twee in Kenia Minstens twee mense is dood en meer as 200 beseer in ‘n gasontploffing wat vroeg vanoggend in ‘n fabriek in die Keniaanse hoofstad, Nairobi, voorgekom het. Die vermoede bestaan dat ‘n vragmotor vol gasbottels ontplof het, waarna ‘n brand uitgebreek het wat baie vinnig versprei het. Die brand het skynbaar...

Kenia verklaar Mackenzie se kerk as misdaadorganisasie
Post

Kenia verklaar Mackenzie se kerk as misdaadorganisasie

Kenia verklaar Mackenzie se kerk as misdaadorganisasie Keniaanse owerhede het ‘n kerk tot ‘n georganiseerde misdaadgroep verklaar nadat die leier sy volgelinge beveel het om hulleself en hulle kinders uit te honger sodat hulle hemel toe kan gaan. Die hoof van die Good News-internasionale kerk, Paul Mackenzie, word aangekla van moord, kindermarteling en terreur nadat...

Kenia sal groot uitdagings met mag in Haïti hê
Post

Kenia sal groot uitdagings met mag in Haïti hê

Kenia sal groot uitdagings met mag in Haïti hê Die Kenia-geleide multinasionale sending wat daarop gemik is om die Haïtiaanse Nasionale Polisie te ondersteun in sy stryd teen bendes, sal verskeie uitdagings in die gesig staar. Korrupsie, bande tussen die polisie, politici en bendes, en oorvol tronke is van die uitdagings wat gelys word. Minder...

Eerste visumvrye besoekers in Kenia verwelkom
Post

Eerste visumvrye besoekers in Kenia verwelkom

Eerste visumvrye besoekers in Kenia verwelkom Kenia het die eerste groep buitelandse toeriste verwelkom wat onder ‘n vereenvoudigde toegangstelsel aangekom het, in die hoop om meer besoekers te lok. Die regering se immigrasiedienste sê, die eerste ‘visumvrye aankomelinge het in Nairobi geland vanaf Ethiopië se hoofstad Addis Abeba en meer sal na verwagting in die...

Kenia ab 2024 Visa-frei – Hitradio Namibia
Post

Kenia ab 2024 Visa-frei – Hitradio Namibia

iStock Ausländische Besucher in Kenia werden ab Januar 2024 kein Visum mehr benötigen. Dies kündigte, laut CNN, Präsident William Ruto während der Feierlichkeiten zum Jamhuri-Tag, dem 60sten Unabhängigkeitstag, in Nairobi an. Dies solle den Tourismus ankurbeln. Ruto erklärte, dass die Regierung zur Umsetzung der visafreien Politik eine digitale Plattform eingeführt hat, um sicherzustellen, dass alle Reisenden in das Land...