Tag: Keniaanse

Home Keniaanse
Keniaanse marathon-rekordhouer sterf in motorongeluk
Post

Keniaanse marathon-rekordhouer sterf in motorongeluk

Keniaanse marathon-rekordhouer sterf in motorongeluk Padwedlope: Die mans-wêreldrekordhouer in die marathon, Kelvin Kiptum van Kenia, het in ‘n motorongeluk gesterf. Die 24-jarige Kiptum het in Oktober sy landgenoot, Eliud Kipchoge, se rekord verbeter toe hy die Chicago-marathon in twee uur en 35 sekondes voltooi het. Die twee atlete is ook aangewys as lede van Kenia...

Vreemde siekte teister Keniaanse skoolmeisies
Post

Vreemde siekte teister Keniaanse skoolmeisies

Vreemde siekte teister Keniaanse skoolmeisies Keniaanse gesondheidsowerhede ondersoek ‘n vreemde siekte wat meer as 90 skoolmeisies hospitaal toe gestuur het. Die meisies, almal Eregi Girls Hoëskool in die weste van Kenia, het probleme met loop ervaar en simptome van kniepyn aangemeld. Jared Obiero, die streeksdirekteur van onderwys, sê ondersoeke is geloods en verskeie monsters is...

Keniaanse President gereed om opposisieleier te ontmoet oor protes-aksie – Kosmos 94.1
Post

Keniaanse President gereed om opposisieleier te ontmoet oor protes-aksie – Kosmos 94.1

Keniaanse President gereed om opposisieleier te ontmoet oor protes-aksie Kenia se President William Ruto sê hy gereed om die opposisieleier, Raila Ondinga, te ontmoet. Dit volg na onlangse protes-aksie oor hoë lewenskoste. Betogers onder leiding van Ondinga eis dat regering belastings verlaag en prysverhogings beperk. Ruto het getwiet dat hy bereid is om met Ondinga...

Keniaanse polisie bestook betogers met traanrook – Kosmos 94.1
Post

Keniaanse polisie bestook betogers met traanrook – Kosmos 94.1

Keniaanse polisie bestook betogers met traanrook Die polisie in Kenia het traanrook afgevuur op betogers in Nairobi wat teen belastingverhogings betoog. Dit is die derde dag van betogings uit protes teen stygende lewenskostes. Sowat 300 mense, onder wie senior opposisieleiers, is in hegtenis geneem. Talle kerke en burgerregtegroepe het ‘n beroep op die oproeriges gedoen...

Keniaanse polisie gooi glo traanrok in klaskamer – Kosmos 94.1
Post

Keniaanse polisie gooi glo traanrok in klaskamer – Kosmos 94.1

Keniaanse polisie gooi glo traanrok in klaskamer Altesaam 53 kinders is in ‘n hospitaal in die Keniaanse hoofstad Nairobi behandel nadat die polisie traanrook in hul klaskamer ingegooi het tydens landwye betogings oor stygende lewenskoste en belastingverhogings. Die kinders is behandel vir asemhalingsprobleme en skok. Keniaanse owerhede sê ses mense is sover tydens die betogings...

Keniaanse afvaardiging loof Namport – Kosmos 94.1
Post

Keniaanse afvaardiging loof Namport – Kosmos 94.1

Keniaanse afvaardiging loof Namport ‘n Hoëvlak Keniaanse parlementêre afvaardiging onder leiding van parlementslid Joyce Atieno Osogo het die Namibiese Hawens-owerheid besoek. Die uitvoerende hoof van Namport, Andrew Kanime, het tydens die Keniaanse hoflikheidsbesoek die belangrikheid daarvan beklemtoon om sterk werksverhoudinge met ander belanghebbendes te kweek. Hy sê hierdie geleentheid het ‘n platform gebied vir deurlopende...