Tag: Kenner

Home Kenner
Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner
Post

Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner

Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner Reaksie word ontvang op die selfmoord van die voormalige Steinhoff-baas Markus Jooste. Hy het homself Donderdagmiddag by sy huis in Hermanus geskiet, ‘n dag voor hy homself aan die Valke sou moes oorhandig. Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool sê die Steinhoff-sage moet bekend gemaak word. Post...

Ouers nodig om dwelms te bekamp – kenner
Post

Ouers nodig om dwelms te bekamp – kenner

Ouers nodig om dwelms te bekamp – kenner Die Erongo-polisie het vandeesweek beslag gelê op 80 Mandrax-tablette en 1,336 kilogram skunk-dagga ter waarde van sowat 76 400 Namibiese dollar in Walvisbaai. Daar is ook Mandrax, skunk-dagga en kokaïen ter waarde van net meer as 9 000 dollar in Narraville gevind. Die Erongo-goewerneur het voorheen sy...

Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit
Post

Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit

Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit Die landbouministerie het verlede week gewaarsku dat sprinkane hulle opwagting in die Zambezi- en Ohangwena-streke gemaak het en reeds mielielande vernietig het. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Gerhard Verdoorn, ‘n Suid-Afrikaanse kenner op die gebied van sprinkane, gesels wat sê dit is baie kommerwekkend en boere moet...

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner
Post

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner ‘n Medeprofessor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad, Malcolm Keswell, sê ‘n studie van die regstelling wat beskikbaar is vir families en gemeenskappe wat verplaas is onder apartheid se ruimtelike beplanning, het van sy sleutelbevindings bekend gemaak. Hy sê dié regte, uiteengesit in die land se grondwet en...

Reddingsboeie is ‘n siekte van die regering – kenner
Post

Reddingsboeie is ‘n siekte van die regering – kenner

Reddingsboeie is ‘n siekte van die regering – kenner Meatco en TransNamib het saam 512 miljoen Namibiese dollar in reddingsboeie in die begroting ontvang. Meatco ontvang 212 miljoen dollar om sy aanspreeklikhede te vereffen en sy finansiële posisie te stabiliseer. Net so sal TransNamib, wat operasionele uitdagings in die gesig staar, 300 miljoen dollar ontvang...

Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig
Post

Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig

Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig Burgerlike samelewing-organisasies het reeds verskeie konsultasies gehou met finansminister Ipumbu Shiimi en die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, Obeth Kandjoze, oor prioriteite vir die nasionale begroting. Die begroting word vanmiddag ter tafel gelê. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing se direkteur, Graham Hopwood, sê ‘n basiese inkomste-toelaag het uiters nodig...

Kenner loof Enoch se begroting
Post

Kenner loof Enoch se begroting

Kenner loof Enoch se begroting Nie al die reaksie op die Suid-Afrikaanse begroting is negatief nie. Terwyl opposisie-partye ongelukkig is en dit afmaak as politieke foefie, sê die ekonomiese raadgewer van die Optimum Beleggingsgroep in Suid-Afrika, dr. Roelof Botha, dat die ‘n goeie begroting is. Post navigation Source link

Ontmoet ‘n kenner in paralimpiese klassifikasie
Post

Ontmoet ‘n kenner in paralimpiese klassifikasie

Ontmoet ‘n kenner in paralimpiese klassifikasie Tanya Botha, ‘n oogkundige by Rita Frank Optometrists, is een van die min oogkundiges in Namibië wat ‘n kursus gedoen het in internasionale visuele klassifisering, om paralimpiese atlete te kan klassifiseer vir die Olimpiese Spele. Botha en ‘n kollega, Chantal Simon van Oculus Vision Centre, het verlede jaar die...

Kenner gee raad oor plaas-produktiwiteit
Post

Kenner gee raad oor plaas-produktiwiteit

Kenner gee raad oor plaas-produktiwiteit Die Namibiese Landbou-unie het die regering versoek om te verseker dat herverdeelde landbougrond voortgaan om voedsel te produseer, om selfvolhoubaarheid, voedselsekuriteit en werkskepping te ondersteun. Die organisasie sê hy ondersteun steeds grondhervorming asook ‘n samewerkende benadering om hierdie doelwitte vir die verbetering van landbou in die land te bereik. Dr....

Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner
Post

Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner

Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner Die plaaslike politieke wetenskaplike, Rui Tyitende, is van mening die adjunk-president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, kan wen as sy aan die komende verkiesing deelneem. Sy standpunt volg nadat Swapo aangekondig het hulle moet vergader om ‘n voorkeur-presidentskandidaat en vise-president te kies ná die afsterwe van president Hage...