Tag: Kenner

Home Kenner
Gryslys-tyd te kort – kenner
Post

Gryslys-tyd te kort – kenner

Gryslys-tyd te kort – kenner Die gryslys van die Internasionale Finansiële Taakmag is in die nuus en Namibië moet voor einde Februarie wetsontwerpe in plek kry om dit te vermy. Daar was reeds kritiek op die vinnige wyse waarop die Nasionale Vergadering onder druk heelwat wetsontwerpe moes deurvoer. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu...

Kenner sê oor Geingob se nalatenskap
Post

Kenner sê oor Geingob se nalatenskap

Kenner sê oor Geingob se nalatenskap President Hage Geingob se afsterwe oorheers steeds die nuus in Namibië en elders. Geingob, 82, is vroeg Sondagoggend in die hoofstad oorlede kort na hy van die VSA teruggekeer het waar hy behandeling vir kanker ontvang het. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike politieke kommentator Charles Mubita gepraat....

Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle
Post

Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle

Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle Namibië is in 2022 aan 2,7 miljoen kuberaanvalle blootgestel. Saam met data wat gesteel is, het die land se instellings reputasieskade gely. Kosmos 94.1 News het met die senior tegniese adviseur by Green Enterprise Solutions, Johann van Rooyen, gesels oor die redes waarom Namibië ‘n krisis met...

Shikongo-ongeluk: Kenner ingeroep  – Kosmos 94.1
Post

Shikongo-ongeluk: Kenner ingeroep  – Kosmos 94.1

Shikongo-ongeluk: Kenner ingeroep  Plaaslike berigte lui dat die Namibiese polisie die hulp van ‘n Suid-Afrikaanse forensiese kenner in motorongelukke wil inroep met die ondersoek na die noodlottige ongeluk waarin die polisiehoof luitenant-generaal Joseph Shikongo betrokke was. Shikongo se adjunk, Elias Mutota het melding daarvan gemaak in ‘n brief na die families van die drie mense...

Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê
Post

Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê

Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê Die adjunk-eerste minister en buitelandse sake-minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, stel voor dat bilaterale instrumente en ooreenkomste tussen Namibië en Angola oor grensverwante aangeleenthede operasioneel gemaak word. Sy het gepraat by ‘n vergadering met die Angolese buitelandse betrekkinge-minister, Tete Antonio, in Helao Nafidi in die Ohangwena-streek. Dit kom...

Kenner gesels oor vergoeding na mens-dier-konflik
Post

Kenner gesels oor vergoeding na mens-dier-konflik

Kenner gesels oor vergoeding na mens-dier-konflik Die Implementering van die Menslike Natuurlewe Konflik Selfversorgingskema-verslag is vrygestel deur die omgewing-ministerie. Die verslag maak onder andere duidelik hoeveel vergoeding boere kan verwag wanneer hul vee vrek weens konflikte met wilde diere. Die vergoedingskemas wat geïmplementeer is, is egter problematies en oop vir misbruik. Kosmos 94.1 Nuus het...

Kenner reageer op Swartbooi se koalisie-raad
Post

Kenner reageer op Swartbooi se koalisie-raad

Kenner reageer op Swartbooi se koalisie-raad Reaksie word ontvang op berigte dat die leier van die Landless People’s Movement, Bernadus Swartbooi sê koalisies is ‘n goeie opsie maar is sinneloos as daar nie doelgerigte planne is wat die koalisie aandryf nie. Die swakpunte van koalisies, veral met binnegevegte, is in die afgelope paar jaar blootgelê...

Kenner sê ons beweeg al nader aan ‘n wêreldoorlog
Post

Kenner sê ons beweeg al nader aan ‘n wêreldoorlog

Kenner sê ons beweeg al nader aan ‘n wêreldoorlog Amerika se Republikeinse senators het ʼn wetsontwerp oor ondersteuningsfondse van 2,1 triljoen Namibiese dollar aan die Oekraïne, Israel, Gaza en Taiwan gestuit. Die pakket sluit in sowat 1,2 triljoen dollar aan die Oekraïne. Biden het die Kongres gewaarsku indien hulle nie help nie, sal dit net...

Amerikaanse kenner praat oor waarde van jag
Post

Amerikaanse kenner praat oor waarde van jag

Amerikaanse kenner praat oor waarde van jag Die Namibiese Professionele Jagvereniging hou vandag sy jaarvergadering in die hoofstad. Die jagbedryf kom toenenemd onder druk, veral vanuit Europa met sogenaamde ‘greenies’ wat amok maak oor die invoer van jagtrofees. Maar, jag in Namibië word volhoubaar en eties uitgevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met Robert Kroder, uitvoerende...