Tag: Kenner

Home Kenner
Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner – Kosmos 94.1
Post

Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner – Kosmos 94.1

Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Daniel Silke sê die Brics-lande wat uit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika bestaan, gaan nie noodwendig aansienlike voordele vir gewone Suid-Afrikaners bring nie. Die 15de Brics-beraad het vandag in Johannesburg onder voorsitterskap van President Cyril Ramaphosa begin. Silke sê Suid-Afrika...

Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede – Kosmos 94.1
Post

Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede – Kosmos 94.1

Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede Die Suid-Afrikaanse minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, verwelkom die ondertekening van ‘n gesamentlike verklaring tydens die 13de beraad van die ministers van landbou van Brics, in Limpopo. Die ooreenkoms fokus op samewerkende pogings om landbou-uitdagings tussen Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China...

Kenner sê Schlettwein is verkeerd, droogte kan nie bestuur word nie – Kosmos 94.1
Post

Kenner sê Schlettwein is verkeerd, droogte kan nie bestuur word nie – Kosmos 94.1

Kenner sê Schlettwein is verkeerd, droogte kan nie bestuur word nie ‘n Plaaslike landboukenner stem nie saam met die landbouminister Calle Schlettwein se mening dat die nadelige impak van die droogte bestuur kan word nie. Schlettwein het die negatiewe uitwerking van droogtes op die beskikbaarheid van water vir produksie en weiding erken, wat lei tot...

Kenner sê oor begrotingsoorsig wat nou begin – Kosmos 94.1
Post

Kenner sê oor begrotingsoorsig wat nou begin – Kosmos 94.1

Kenner sê oor begrotingsoorsig wat nou begin ‘n Ekonomiese kenner sê dit is belangrik om ‘n oorsig van die begrotingsbesteding te doen. Die minister van finansies Ipumbu Shiimi gaan saam met die Nasionale Beplanningskommissie ‘n omvattende oorsig van die middeltermyn begroting in verskeie streke regoor die land doen. Hierdie inisiatief het ten doel om die vordering wat tot dusver gemaak is, te...

Oekraïne se teenoffensief begin werk, meen kenner – Kosmos 94.1
Post

Oekraïne se teenoffensief begin werk, meen kenner – Kosmos 94.1

Krim-brug: Oekraïne se teenoffensief begin werk, meen kenner Die belangrike Krim-brug wat die geannekseerde skiereiland met Rusland verbind, is vanoggend in die vroeë oggendure deur twee lugaanvalle getref. Twee mense, ‘n ma en pa, is in die aanval dood en hulle dogter is beseer. Die woordvoerder van Oekraïne se suidelike militêre beheersentrum, Natalia Humeniuk, sê...

Kenner is skepties oor kernkrag vir Namibië – Kosmos 94.1
Post

Kenner is skepties oor kernkrag vir Namibië – Kosmos 94.1

Kenner is skepties oor kernkrag vir Namibië Die Suid-Afrikaanse energiekenner en –ekonoom Chris Yelland sê terwyl kernkrag ‘n beproefde manier is om krag op te wek, is hy skepties oor die toepassing daarvan in Namibië. Hy het gereageer op kommentaar deur Imms Nashinge dat die Swapo-regering eerder na die opsie moet kyk veral met die...

Vakbonde moet wetgewing nakom – kenner – Kosmos 94.1
Post

Vakbonde moet wetgewing nakom – kenner – Kosmos 94.1

Vakbonde moet wetgewing nakom – kenner Reaksie word ontvang op berigte dat net 15 persent van die 61 instansies wat werknemers in die land verteenwoordig, die wetgewing ten volle nakom. Die voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging, Tim Parkhouse, sê dit is uiters belangrik dat die instansies registreer ingevolge die regulasies om te verseker dat...

Kenner gesels oor vredesending van Afrika-staatshoofde – Kosmos 94.1
Post

Kenner gesels oor vredesending van Afrika-staatshoofde – Kosmos 94.1

Kenner gesels oor vredesending van Afrika-staatshoofde Reaksie word ontvang op die hoëvlak afvaardiging van ses Afrika-presidente, wat die buurland se President Cyril Ramaphosa insluit, wat vandag in Oekraïne met met President Volodymyr Zelensky sal vergader as deel van ‘n vredesending. Ná die vergadering in Kiëf sal die groep na St. Petersburg reis waar hulle Saterdag...