ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie Die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, sê die regering werk hard om beleidsekerheid en ʼn sterk beleidsbasis vir die bewaring van biodiversiteit te verskaf. Die Kabinet het onlangs kennis geneem van die Nasionale Biodiversiteit-ekonomiestrategie. Creecy het die eerste Biodiversiteitsekonomie- en -beleggingsindaba toegespreek. Sy sê die strategie is daarop gemik om...
Tag: kennis
Zim verdubbel tolfooie, met een dag se kennis
Zim verdubbel tolfooie, met een dag se kennis Zimbabwe het Donderdag ‘n reuse-verhoging in tolfooie op die land se paaie aangekondig en die nuwe fooie tree vandag in werking. Al die fooie het op ‘n minimum verdubbel, en is ook hoër op sogenaamde premium roetes. Minibusse wat tussen 3 Amerikaanse dollar betaal het, betaal nou...
NEFF gee Nampol kennis oor betoging op 21 Maart
NEFF gee Nampol kennis oor betoging op 21 Maart Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters het Nampol kennis gegee van ‘n beoogde betoging teen werkloosheid wat vir 21 Maart volgende jaar geskeduleer is. Die party sê in ‘n brief dat 21 Maart gekies is aangesien dit ‘n simboliese en geskiedkundige dag is. Die polisie het ook nou...
Oos-Kaap sê hy neem kennis van wanvoedingverslag
Oos-Kaap sê hy neem kennis van wanvoedingverslag Die Oos-Kaapse regering het kennis geneem van die verslag van die Suid-Afrikaanse Menseregrtekommissie oor die kommerwekkende voorkoms van kinderwanvoeding en die reg tot voedsel. Die provinsiale regering sê hy het verskeie beleidsingrypings en strategië ingestel om die uitdagings van armoede, ongelykheid en werkloosheid te takel. ‘n Woordvoerder van...
Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad – Kosmos 94.1
Inheemse kennis, genetiese besit onder die loep in die hoofstad Die Namibiese omgewingsministerie hou vanaf vanoggend half-nege vergaderings in die hoofstad oor die Konvensie oor Biologiese Diversiteit, bekend as die Nagoya-protokol. As ‘n party tot die Nagoya-protokol oor toegang tot genetiese hulpbronne en die billike verdeling van voordele wat voortspruit uit hul benutting, is Namibië...