Kernwapens in Noord-Korea se Grondwet beskerm Noord-Korea het ‘n grondwetlike wysiging aangeneem om sy beleid oor kernkrag in die land se Grondwet te verskans. Staatsmedia berig dat Kim Jong Un belowe het om die vervaardiging van kernwapens te versnel om wat hy Amerikaanse provokasies genoem het, af te skrik. Die Hoogste Volksvergadering het eenparig die...
November 6, 2024