Tag: keur

Home keur
Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed – Kosmos 94.1
Post

Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed – Kosmos 94.1

Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed Die Isrealse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het nuwe onderhandelings oor ‘n skietstilstand in Gaza goedgekeur – ‘n dag na die wêreld se hoogste hof Israel beveel het om toe te sien dat dringende humanitêre hulp die Palestynse gebied bereik. Die jongste beslissing van die Internasionale Geregshof volg na Suid-Afrika die hof...

Namfisa keur sentrale sekuriteitebewaarplek goed
Post

Namfisa keur sentrale sekuriteitebewaarplek goed

Namfisa keur sentrale sekuriteitebewaarplek goed Die Namibië Toesighoudende Owerheid oor Finansiële Instellings, Namfisa, het Central Securities Depository Limited goedgekeur as ‘n sentrale sekuriteitebewaarplek, met die doel om sekuriteite soos aandele, effekte en ander finansiële instrumente in elektroniese vorm sentraal te hou, veilig te hou en te vereffen. Die bewaarplaas word gesamentlik deur die Bank van...

Tshwane keur bedrysfmodel vir Wonderboom Nasionale Lughawe goed
Post

Tshwane keur bedrysfmodel vir Wonderboom Nasionale Lughawe goed

Tshwane keur bedrysfmodel vir Wonderboom Nasionale Lughawe goed Die Stad Tshwane het die nuwe bedryfsmodel vir die Wonderboom Nasionale Lughawe goedgekeur. Burgemeester Cilliers Brink het die stad se afhanklikheid van die deelname van die privaat sektor verduidelik. Volgens hom moet hierdie benadering die doeltreffendheid van die lughawe verbeter en sy volle potensiaal ontsluit. Brink het...

F1 keur Cadillac se aansoek om aan te sluit, goed
Post

F1 keur Cadillac se aansoek om aan te sluit, goed

F1 keur Cadillac se aansoek om aan te sluit, goed Die aansoek van die Andretti-span, om met Cadillac van General Motors by Formule 1 aan te sluit, is deur die beheerliggaam van motorsport, die FIA, goedgekeur. Andretti Formula Racing is die enigste span uit vier kandidate wat tot die tweede fase van die nuwe spanproses deurgedring het. Andretti-Cadillac se aansoek word nou op ‘n kommersiële grondslag deur die...

Lombaard-broers steeds agter tralies, MEFT keur veiling vandag goed – Kosmos 94.1
Post

Lombaard-broers steeds agter tralies, MEFT keur veiling vandag goed – Kosmos 94.1

Lombaard-broers steeds agter tralies, MEFT keur veiling vandag goed Johan en Kobus Lombaard is steeds agter tralies op Leonardville na hulle Dinsdag verskyn het. Dit volg na hulle wildebeest vervoer het tussen Stampriet en Gochas op 30 Augustus sonder die nodige permitte en deur ‘n mobiele padblokkade afgetrek is. Hulle saak is tot volgende week...

Amerika keur tablet teen nageboortelike depressie goed – Kosmos 94.1
Post

Amerika keur tablet teen nageboortelike depressie goed – Kosmos 94.1

Amerika keur tablet teen nageboortelike depressie goed Die Amerikaanse voedsel- en medisyne administrasie het medisyne vir die behandeling van nageboortelike depressie goedgekeur. Volgens die organisasie geld die goedkeuring vir medisyne in die vorm van ‘n tablet, wat een keer per dag vir twee weke geneem kan word. Tot dusver was die enigste goedgekeurde behandeling vir...

Stad Windhoek keur 190 bouplanne in Junie goed   – Kosmos 94.1
Post

Stad Windhoek keur 190 bouplanne in Junie goed   – Kosmos 94.1

Stad Windhoek keur 190 bouplanne in Junie goed   Stad Windhoek het in Junie altesaam 190 bouplanne goedgekeur, wat 26 meer is as in Mei, wat ‘n toename van 15,9 persent op ‘n maandelikse grondslag verteenwoordig. Goedkeurings is gewaardeer op 217,7 miljoen Namibiese dollar wat 80,3 persent of 96,9 miljoen dollar hoër as Mei se...