Khomas-konsultasies oor groenwaterstof-projek begin Dinsdag Die regering van Namibië en Hyphen Hydrogen Energy gaan sy veldtog vir Namibië se braanbreker groenwaterstof-projek vanaf Dinsdag in die Khomas-streek van stapel stuur. Die sosio-ekonomiese ontwikkelingsraamwerk van die projek is einde Julie op Keetmanshoop bekendgestel. Die raamwerk is ‘n integrale deel van die haalbaarheids- en implementerings-ooreenkoms om die sosio-ekonomiese...
December 28, 2024