Tag: kie

Home kie
Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is
Post

Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is

Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is Vroeë uitslae in Senegal se presidensiële verkiesing dui daarop dat opposisie-kandidaat Bassirou Diomaye Faye moontlik ‘n volstrekte meerderheid behaal het. Opposisie-ondersteuners het die in strate van die hoofstad Dakar feesgevier. Amptelike uitslae sal na verwagting Vrydag deur die Dakar Appèlhof bekend gemaak word. Baie hoop dat...

Coenie en kie se borgaansoek duur voort
Post

Coenie en kie se borgaansoek duur voort

Coenie en kie se borgaansoek duur voort Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek duur vandag voort nadat dit Vrydag in die Windhoek-landdroshof begin het. Die twee, wat aangekla word op 64 klagtes, wat bedrog en oortreding van die Wet op Bankinstellings insluit, is op 11 Maart gearresteer by Buitepos. Die staat staan...

Namib Mills sleep Amushelelo en kie hof toe
Post

Namib Mills sleep Amushelelo en kie hof toe

Namib Mills sleep Amushelelo en kie hof toe Namib Mills daag Michael Amushelelo, die Namibiese vakbond vir kleinhandel werkers, die NEFF-party en talle ander, sowel as die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie in die hoërhof uit. Luidens stukke sal die saak op 2 April aangehoor word. Die maatskappy soek verskeie interdikte teen die eerste 29...

Coenie en kie terug in die hof vandag
Post

Coenie en kie terug in die hof vandag

Coenie en kie terug in die hof vandag CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove sal weer vanoggend in die landdros-hof in Windhoek verskyn. Die twee is kort na landdros David Mukuyu alle klagte laat vaar het en die saak van die rol geskrap het, weer gearresteer. Die Bank van Namibië het in...

Amushelelo en kie mag nie naby Rani kom nie
Post

Amushelelo en kie mag nie naby Rani kom nie

Amushelelo en kie mag nie naby Rani kom nie Die tussentydse bevel wat Michael Amushelelo en sy EFF-leierskap verbied het om binne 200 meter van Rani Trading op Oshakati te kom is deur regter Shafimana Ueitele bevestig. Die beslissing sluit in enige dreigemente teenoor werknemers van Rani Trading, insluited teistering, intimidasie en geweld. Daar mag...

Lamola en kie op pad na Den Haag
Post

Lamola en kie op pad na Den Haag

Lamola en kie op pad na Den Haag Die buurland se justisie-minister, Ronald Lamola, lei die Suid-Afrikaanse afvaardiging na Den Haag in Nederland waar die land se volksmoord-saak teen Israel deur die Internasionale Geregshof aangehoor sal word. Die afvaardiging bestaan uit vooraanstaande diplomate en amptenare wat aangevul sal word deur globale politieke figure, soos die...

Karpowership en kie verval – Kosmos 94.1
Post

Karpowership en kie verval – Kosmos 94.1

Karpowership en kie verval Eskom sê vyf begrotingskwotasies vir die netwerkintegrasie van die oorblywende vier projekte in die Risikobeperking Verkrygingsprogram vir Onafhanklike Kragprodusente het op 31 Desember 2023 verval en sal nie verder verleng word nie. Dit beteken Karpowership sal nie by die Suid-Afrikaanse kragnetwerk geïntegreer word nadat hy die sperdatum misgeloop het – ondanks...

Amushelelo en kie betoog vandag oor Shikongo-ongeluk in ’22
Post

Amushelelo en kie betoog vandag oor Shikongo-ongeluk in ’22

Amushelelo en kie betoog vandag oor Shikongo-ongeluk in ’22 Michael Amushelelo, lid van die Namibian Economic Freedom Fighters, sê die drie families van diegene wat op die dag verlede Desember dood is in ‘n trompop-ongeluk waarby polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo betrokke was, sal vandag by die Ondangwa-polisiestasie betoog. Op sy sosiale media sê Amushelelo dat...

Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning
Post

Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning

Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne sal Vrydag op Leonardville vergader in verband met uraanontginning in die Stampriet-bekken. Die komitee word deur Tjekero Tweya gelei en sal met die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, of te wel Sauma, gehou word. Sauma is sterk gekant teen die ontginning van...

GOOD verwelkom hof se beslissing teen Mmusi en kie
Post

GOOD verwelkom hof se beslissing teen Mmusi en kie

GOOD verwelkom hof se beslissing teen Mmusi en kie Die GOOD Party in die Wes-Kaap sê daar was ‘n mate van geregtigheid ná verlede week se uitspraak in die Wes-Kaapse Hooggeregshof, teen die Build One South Africa-leier Mmusi Maimane. Hy is gelas om aan vier voormalige DA-raadslede meer as 475 000 Suid-Afrikaanse rand skadevergoeding te...